# EFF leader Julius Malema has rejected the view that an evidence leader nominated by a political party to lead the Impeachment Committee would necessarily be politically aligned with that party throughout the process. The committee looking into the possible impeachment of president Cyril Ramaphosa has resolved to extend the deadline for new nominations for […]
# Parliament’s Impeachment Committee has resolved to extend the deadline for political parties to nominate candidates for the appointment as an evidence leader. Following nominations from political parties, only four advocates on the shortlist are available to start immediately. They are Kate Hofmeyr, Vuyani Ngalwana, Ismail Jamie and Pule Seleka. Committee chairperson Makashule Gana says […]
# AfriForum vra die polisie vir terugvoering oor die ondersoek na die voormalige Johannesburgse burgemeester, Thapelo Amad, se roekelose hantering van ‘n vuurwapen. Hy verskyn na bewering in ‘n video waarin hy in April vanjaar ‘n vuurwapen in die openbaar afvuur. Jacques Broodryk van AfriForum sê hulle het ‘n strafregtelike klagte ingedien rakende oortredings van […]
# Soil of Africa verwelkom drie Hoofstuk 9-instellings se ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Dit het ten doel om tekortkominge in die aanmelding van sake, ondersoeke en ondersteuning aan slagoffers te ontbloot en aanbevelings te ontwikkel om aanspreeklikheid en toegang tot geregtigheid te versterk. Woordvoerder Luzuko Sofute sê die ondersoek […]
# Women and Men Against Child Abuse sê herhaalde vertragings met die vonnisoplegging van die veroordeelde pedofiel, Iain Wares, ontsê sy slagoffer geregtigheid. Die voormalige onderwyser aan Rondebosch Boys Primary in Kaapstad is skuldig bevind in ‘n geskiedkundige saak van seksuele misbruik meer as drie dekades gelede teenoor ‘n leerder, wat destyds 12-jaar-oud was. Die […]
# Forum for South Africa verwelkom die ondersoek na die strafregstelsel se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord. Die ondersoek deur die Kommissie vir Geslagsgelykheid, die Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe wil ingewortelde swakhede in die aanmelding-, ondersoek- en slagofferondersteuningsprosesse identifiseer. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, […]
# Athletics: Twenty-year-old Bayanda Walaza became the fourth fastest South African of all-time when he won the men’s 100-metres at a meeting in Slovakia. He crossed the line in 9.89-seconds, his best personal time and a meeting record, placing him behind Akani Simbine, Benjamin Richardson and Gift Leotlela. Jamaican Ackeem Blake finished second and Canadian […]
# Hokkie: Die GOOD-party sê die Departement van Sport, Kuns en Kultuur moet Suid-Afrika se hokkiespelers finansieel ondersteun in plaas daarvan om miljoene op amptenare se Wêreldbeker-reise te bestee. Die party se nasionale jeugorganiseerder, Kaden Arguile, sê die Suid-Afrikaanse Hokkiefederasie se openbare oproep vir skenkings is ‘n verleentheid. Hy sê spelers word elke jaar uitgestuur […]
# Rugby: Italian prop Marco Riccioni has been banned for two club matches after receiving a red card in the 57-10 Nations Championship loss to Australia in Perth. He was on the sidelines when he got involved in a skirmish during the second half. The tournament’s foul play review committee says Riccioni’s actions could have merited a four-week […]