# Work-from-home job opportunities in South Africa have reached an all-time high in the first half of this year. This is according to job platform Pnet’s latest Job Market Trends Report, which shows remote employment opportunities were 28-percent higher compared with the same period last year, while opportunities have grown by 41-percent over the past […]
# ActionSA in die Wes-Kaap sê hy is bekommerd na ‘n toesigbesoek aan die Sarepta-ouetehuis in Kuilsrivier, wat bevind het die fasiliteit is onder ernstige operasionele en finansiële druk. Sarepta huisves tans 136 inwoners, waarvan nagenoeg 60-persent psigiatriese pasiënte is wat uit hospitale in die sorg van die inrigting ontslaan is. Stephan Gerber van ActionSA […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana has called an urgent general meeting of the embattled Public Investment Corporation for next week, where the remaining five nonexecutive directors will face a vote for their removal. This comes after four more board members resigned yesterday, bringing to six the number of nonexecutive directors to quit. The PIC, […]
# Die DA sê die Stad Tshwane moet dringend die installering van watermeters en verwante infrastruktuur in Hammanskraal afhandel. Dit volg na die opdrag om die Magalies-verpakkingsaanleg op te rig. Inwoners kla lankal oor hul watergehalte, ʼn probleem wat ná die dodelike cholera-uitbreking in 2023 vererger het. Themba Fosi van die DA sê indien die […]
# Die DA in Gauteng vra die LUR vir Paaie en Logistiek, Kedibone Diale-Tlabela, om dringend die spanning in die taxi-bedryf te ontlont. Die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie en die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad dreig om te staak as daar nie vinnig aandag gegee word aan vertragings met die uitreiking van bedryfslisensies en swak kommunikasie oor vervoerbeleid […]
# Rugby: Springbok legend Victor Matfield insists that the rejuvenated All Blacks will be tested by the Boks’ aggressive defence in the Rugby’s Greatest Rivalry series next month. Under new coach Dave Rennie, New Zealand has scored at least five tries in each of their three Nations Championship wins against France, Italy and Ireland. Matfield says the […]
# Die burgerlike beweging, Soil of Africa, verwelkom die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, se besluit om ʼn omvattende ondersoek te doen na die staat se ses-duisend-238 residensiële eiendomme. Die eiendomme is aan verskeie departemente toegeken en word landwyd deur staatsamptenare bewoon – die meeste in KwaZulu-Natal. Soil of Africa se woordvoerder, […]
# US president Donald Trump has threatened to strike a complex known as Pickaxe Mountain, which is believed to be an underground nuclear site where Iran is suspected of building an undeclared enrichment facility. It was declared to the United Nations International Atomic Energy Agency in 2020 as a future facility to assemble the centrifuges […]
# Die vakverbond Saftu sê hy verwerp die regering se besluit om ʼn Ontwikkelingsbeleid-lening van 24,78-miljard-rand van die Wêreldbank te aanvaar. Die lening is veronderstel om vertragings met infrastruktuurprojekte te verlig wat bygedra het tot ʼn dekade van swak ekonomiese groei. Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die lening is deel van ʼn groter program […]