Skip to content

Jacob Zuma Stigting beëindig dienste van Romeo Business Development Facilitators [KLANK]

# Die Jacob G Zuma Stigting het die dienste van Romeo Business Development Facilitators, wat gehelp het met sy strategiese herbekendstelling en fondsinsamelingsprojekte, beëindig. Die stigting is in September weer bekendgestel met ʼn nuwe mandaat wat fokus op entrepreneurskap, vaardigheidsopleiding en armoedeverligting. Woordvoerder Mzwanele Manyi sê die onderneming mag nie meer die stigting verteenwoordig, namens hom fondse insamel of met borge praat nie. Hy voeg by die firma mag ook nie die stigting se naam, logo of handelsmerk gebruik nie:

ENG ManyiONFacilitators