# Die Grensbestuursowerheid verskerp pogings om korrupsie en misdadige bedrywighede by die land se grensposte uit te wis. Dit volg na die arrestasie van twee van sy amptenare, Msebenzi Mgobo en Mbuso Mnisi in vervand met bewerings van korrupsie, bedrog en immigrasie-verwante oortredings by die Emahlathini-grenspos in Mpumalanga. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi sê die arrestasie is nie geïsoleerde gevalle nie, maar deel van ‘n voortdurende interne skoonmaakproses wat deur owerheid se Integriteitsbestuurseenheid gelei word:
Grensbestuursowerheid verskerp teen-korrupsie pogings met arrestasie van twee amptenare in Mpumalanga [KLANK]
ENG MogotsiONIntensifies