# Die vakverbond Cosatu sê die Wysigingswetsontwerp vir Spesiale Pensioene is lank agterstallig en soek regmatig versekering dat ontvangers van spesiale pensioene die volle voordele, beskerming en regte kry wat hulle toekom. Die vakverbond het sy voorlegging ter ondersteuning van die wetsontwerp aan die Parlement voorgelê. Matthew Parks van Cosatu sê die wetsontwerp bevestig hoe […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana says he is dissatisfied with the progress reports from the City of Johannesburg, as he plans to instruct the National Treasury to stop the transfer of funds to the metro. In a letter to mayor Dada Morero, the minister says this step is necessitated by the metro adopting an […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, het die privaat sektor gevra om saam met die regering te werk om luggehalte te verbeter. In 2025 het die Skoonlug-fonds 200 laekoste-sensors in Gauteng, Noordwes en die Vrystaat opgestel en werk saam met die departement om landwyd nog sensors op te stel. Swarts […]
# The Impeachment Committee has resolved to start the process of identifying and recommending an evidence leader. Political parties have until 10 July to submit their candidates and make written submissions on the terms of reference. President Cyril Ramaphosa is facing impeachment over his conduct following the burglary at his Phala Phala farm in Limpopo […]
# City Power in Johannesburg het die krag na die privaat skool Curro in Noordwyk afgeskakel na jare van nie-betaling. Dis deel van ‘n algemene ingryping teen groot oortreders wat saam 38,1-miljoen-rand skuld. Woordvoerder Isaac Mangena sê die afskakeling volg weens ‘n volgehoue onbetaalde elektrisiteitrekening wat sedert 2023 opgebou het. Hy sê die optrede is […]
# Die EFF vra Suid-Afrikaners om kommentaar te lewer oor sy Konsep-wysigingswetsontwerp oor Verkiesingsaangeleenthede. Die wetsontwerp wil outomatiese kieser-registrasie bekendstel om seker te maak jongmense kom outomaties op die kiesersrol wanneer hulle 16 word. Die EFF sê die uitsluiting van miljoene moontlike kiesers, veral jongmense, is een van die grootste struikelblokke vir demokratiese deelname in […]
# President Cyril Ramaphosa is set to respond to questions in the National Council of Provinces today, including on government interventions to address illegal immigration and strengthen border management. He will also address measures to identify and remove criminal infiltration and corruption within law enforcement agencies, intelligence structures and other organs of state. The Presidency […]
# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê die provinsiale regering sal met alle rolspelers saamwerk om bykomende befondsing te kry en ʼn gekoördineerde ramp-herstelpoging te ondersteun. Dit volg nadat stormweer die provinsie verlede maand getref en skade van byna nege-miljard-rand veroorsaak het. Die provinsiale regering se woordvoerder, Regan Thaw, sê skadebepaling gaan voort en aanvanklike aanduidings […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die bestuurder van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het volle uitvoerende beheer oorgeneem en met met stabilisering van werksaamhede begin. Die hulpskema is verlede maand onder administrasie geplaas weens onbestendige bestuur. Manamela sê die hulpskema sal na raming 1,5-miljoen universiteitstudente en 807-duisend-507 tegniese […]