# Die Stad Kaapstad veroordeel die naweek se aanval op verkeersbeamptes tydens ʼn onwettige straatwedre in Paardeneiland. Volgens die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, het beamptes Vrydagaand twee motoriste gearresteer vir roekelose en nalatige bestuur, en deelname aan ʼn onwettige straatwedren. Die wedren is egter teen middernag voortgesit wat tot ʼn derde inhegtenisneming […]
# Die polisie het drie verdagtes, een man en twee vroue, gearresteer in verband met die negende vrou wat verlede week in Ekurhuleni dood aangetref is. Die liggaam van die 28-jarige Gracious Nkomo was in ʼn laken toegedraai toe dit in Dawnpark in Boksburg gevind is. Vyf vroue is in Kemptonpark, twee in Olifantsfontein, een in […]
# Cricket: Proteas Women head coach Mandla Mashimbyi says they have met their goals on their tour of Zimbabwe, including giving more players an opportunity. South Africa wrapped up their historic first-ever T20 International series against their neighbours with a 5-0 whitewash, with standout performances from captain Laura Wolvaardt and Miane Smit, who both scored centuries. […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, veroordeel die skietdood van die bekende renjaer, Robert Wolk, in ʼn padwoedevoorval verlede week in Kemptonpark. Wolk, ʼn veelbekroonde renjaer met ʼn loopbaan van byna drie dekades, het talle nasionale titels gewen, insluitend agtereenvolgende SA GTC-kampioenskappe en seges in die Simola Hillclimb. Drie verdagtes is in verband met die […]
# Minister of International Relations and Cooperation Ronald Lamola says South Africans should prepare for “the worst-case scenario” regarding relations with the United States. Last week, the American government imposed new visa restrictions over what it describes as discriminatory policies. The minister is in the US this week, leading the country’s delegation to the 81st […]
# Kaapstad se openbare swembaddens sal tydens die September-vakansie oop wees. Inwoners en besoekers sal van 23 September tot 5 Oktober hierdie munisipale geriewe kan geniet. Die swembaddens sal elke dag van tienuur tot vyfuur oop wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê vyf swembaddens, by Westridge, Bellville-sentraal, Mnandi, Athlone en Vulindela, sal […]
# Die Tshwane-metropolisie sê hy het proaktiewe misdaadvoorkomingstrategie en roetinepatrollies regoor die Stad Tshwane verskerp ten einde geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. Dit volg na die dood van nege vroue in Ekurhuleni die afgelope twee maande. Woordvoerder, Puleng Motholo, sê die metropolisie het personeelontplooiings in sleutelgebiede verhoog om sigbare roetinepatrollies te handhaaf en vinnig op […]
# Die vakverbond SAFTU en sy geaffilieerde munisipale vakbond DEMAWUSA het besluit om vandag hul beplande optog na Luthuli-huis op te skort. Dit volg na ʼn versoek van die ANC-sekretariaat om Woensdag met die vakbonde te vergader oor hul griewe oor die Stad Johannesburg. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê hulle eis die inkontraktering van werkers van die […]
# Build One South Africa vra dat alle regeringskontrakte en verkrygingsrekords waarby Moriel Infrastructure Group betrokke is, onmiddellik bekendgemaak word. Dit volg na ʼn video waarop sy stigter en voorsitter, Lawrence Chamurwa Mudzinganyama, vermoedelik vroue by die Vlamo-restaurant in Sandton met geweld dreig. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap se […]