# The Free Market Foundation says South Africa cannot treat the US as a doormat while actively aligning with American adversaries. It has sent a delegation to the US, saying it wants to inform American counterparts about the conditions inside South Africa that continue to damage relations. Last week, the US imposed new visa restrictions targeting […]
# Rugby: Die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen begin vanaand in Ierland wanneer die Stormers Connacht in Galway besoek. Die wedstryd begin 8.45. Die ander drie Suid-Afrikaanse spanne is môre in aksie. Die Leeus verwelkom die verdedigende kampioen en Ierse bobaas-span, Leinster, 2.30 op Ellispark in Johannesburg, en die Haaie speel vier-uur tuis teen die Walliese span […]
# Standard Bank sê die Reserwebank se besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verhoog, kom op ʼn moeilike tyd vir boere wat reeds deurloop onder hoë brandstof-, kunsmis- en ander insetkoste. Die styging is daarop gemik om inflasie onder beheer te hou. Brendan Jacobs van Standard Bank sê voortslepende onsekerheid in die wêreld […]
# Foreign secretary Ed Miliband has warned Iran Britain will not tolerate intimidation, threats, or hostile activity on UK soil from groups linked to the country. He met with his Iranian counterpart, Abbas Araghchi, on the sidelines of the United Nations General Assembly in New York yesterday. Over a week ago, British intelligence services uncovered […]
# Die KwaZulu-Natalse polisie het ʼn verdagte vasgetrek in verband met die moord op nege mense in Sydenham in Oktober 2021. Ses mense is by ʼn huis in die Palmietweg-plakkerskamp doodgeskiet. Dieselfde aanvallers het na bewering dieselfde dag nog drie mense vermoor in twee afsonderlike voorvalle naby die toneel. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die verdagte […]
# Motorsport: McLaren’s Lando Norris says he is not expecting to contend for pole position at the Azerbaijan Grand Prix today, as they are “miles off” the pace. He and teammate Oscar Piastri ended yesterday’s practice sessions about 1.5 seconds behind pace-setter Mercedes’ George Russell. Norris, who is 106 points behind championship leader Kimi Antonelli […]
# Die Activists and Citizens Forum vra die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie om duidelikheid te verskaf of die voormalige parlementslid, Vincent Smith, onregverdig uitgesonder is in die Bosasa-korrupsiesaak. Hy is in Maart tot sewe jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met gunslone wat hy van die fasiliteit-bestuursmaatskappy ontvang het. […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Pitso Mosimane says he is confident that they can get a positive result in their first 2027 Africa Cup of Nations qualifier against Guinea at Orlando Stadium tomorrow. The West African nation is likely to be South Africa’s main rivals in Group D, which also includes Kenya and Eritrea. Mosimane […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê boumafias vertraag nie net infrastruktuurprojekte nie, maar steel ook werkgeleenthede, beleggings en geleenthede van gemeenskappe. Sewe gevalle van afdreiging, 14 van intimidasie en sewe van geweld is tussen 2021 en verlede maand in provinsiale regerings-infrastruktuurprojekte aangemeld. Dirk Wessels van die DA sê drie van die sewe gevalle van […]