# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, says Israel’s continued violations of international and humanitarian law constitute genocide. He addressed the United Nations General Assembly in New York. South Africa instituted proceedings against Israel in the International Court of Justice in December 2023, alleging violations of its obligations under the Genocide Convention in relation […]
# Die DA het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, versoek om die Parlement in te lig oor ‘n beweerde sluipmoordkomplot teen die Oos-Kaapse streekbestuurder van die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA. Bandile Maqetuka is glo geteiken toe hy bedrog en korrupsie van sowat tien-miljoen-rand ontbloot het. Die DA sê die aantygings laat ernstige vrae ontstaan […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die publiek verseker dat sy mediese nooddienste ononderbroke voortgaan ten spyte van tugoptrede teen 21 werknemers. Die betrokke beamptes het kennisgewings oor pligsversuim ontvang nadat hulle nie hulle geskeduleerde aantal werksure voltooi het nie. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê in teenstelling met berigte, is geen mediese nooddienswerkers tans geskors […]
# Die GOOD-party kritiseer die Stad Kaapstad wat fondse, wat geoormerk is om huise vir armes te bou, gebruik om grond in Milnerton teen ʼn wins van 71-miljoen-rand aan ʼn privaat ontwikkelaar te verkoop. Die grond is aangekoop met geld uit die toelaag vir die ontwikkeling van stedelike nedersettings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke verwelkom politieke partye en onafhanklike kandidate se ondertekening van die Verkiesingsgedragskode voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Volgens die Verkiesingskommissie verseker die gedragskode dat al 136-duisend-790 kandidate gelyke geleentheid het om hul veldtog te voer en hul boodskap sonder vrees of onregverdige verdraaiing te verkondig. Die SARK vra alle Suid-Afrikaners […]
# Die Suid-Afrikaanse vakverbond, SAFTU, het weer gevra dat inflasieteikens vervang word met ʼn ontwikkelingsgerigte monetêre beleid met indiensneming, nywerheidsontwikkeling, produktiewe belegging en volhoubare ekonomiese groei as basiese doelwitte. Dit volg nadat die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee besluit het om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent, en die prima uitleenkoers tot 10,75-persent te verhoog […]
# President Donald Trump says the US and China can continue to build a relationship that promotes prosperity and security for future generations. He hosted Chinese president Xi Jinping for a state dinner, marking his first White House visit in over a decade. The visit comes at a critical time for relations between the countries […]
# Die Stad Tshwane sê die invordering van agterstallige munisipale skuld is noodsaaklik om basiese dienste te befonds. Die metro verskerp tans sy veldtog om inkomste in te vorder. Die Hooggeregshof het hierdie week opdrag gegee dat die Mpumalanga-agentskap vir Ekonomiese Groei meer as 231-miljoen-rand aan Tshwane moet betaal vir water-, sanitasie- en elektrisiteit-dienste aan […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei van vandag af die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 15de Verenigde Nasies-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging in die Verenigde Arabiese Emirate. Die kongres is ʼn globale forum vir lidstate en rolspelers in die regsektor om gesamentlike reaksies op misdaad te bespreek, strafregstelsels te versterk en […]