# Die polisie se Nasionale Ingrypings-eenheid het ʼn gesoekte vermeende baasbrein agter onwettige mynbedrywighede doodgeskiet tydens ʼn opsporingsoperasie in Carletonville, Gauteng. Lede van die eenheid is na ʼn huis waar die verdagte vermoedelik geskuil het. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die verdagte het op die polisie losgebrand, wat hulle gedwing het om terug te skiet. […]
# Cricket: Proteas fast bowler Kagiso Rabada is in a race against time to be fit for the upcoming home three-Test series against Australia in October. He suffered a right hamstring injury during training with his domestic side, the Lions. Rabada has already been ruled out of the ODI series against Australia, beginning next month. […]
# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek 358 verdagtes tydens ʼn multidissiplinêre Operasie Shanela in Akasia en Soshanguve in hegtenis geneem. Die verdagtes is gearresteer vir misdade soos verkragting en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 74 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het Molatelo Mashola aangestel as nuwe burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die plek van Frans Boshielo. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê Mashola was die raad se hoofsweep, wat politieke leierskap vereis het terwyl hy in al die bestuurstrukture gewerk het. Hy sê die Nutsdienste-portefeulje is baie belangrik omdat dit […]
# The South African Communist Party says its local government election contest aims to address the crisis of working-class representation, build the productive capacity of the state, and strengthen its provision of public goods and services. The party will field four-thousand-418 ward candidates in the November elections. SACP General Secretary Solly Mapaila says its electoral campaign […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit het sy hoogste kapitaalbesteding vir die afgelope boekjaar aangeteken. Hy het meer as 2,54-miljard-rand bestee aan die verbetering van paaie en sypaadjies, en padkapasiteit. Nog 1,633-miljard-rand is gebruik om nuwe infrastruktuur te bou vir MyCiTi-busse wat volgende jaar op roetes tussen die suidooste van die metro […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die suksesvolle inperking van die bek-en-klouseer-uitbreking in die provinsie bewys hoe ‘n benadering wat die hele samelewing betrek, biosekerheids-bedreigings vinnig kan stop en die landbou-ekonomie kan beskerm. Die provinsie het nou 82-persent van sy beeskudde van byna ‘n half-miljoen primêre en versterkingsdosisse toegedien. Privaat veeartse het 75,8-persent van […]
# Search and rescue operations are continuing in the Mediterranean Sea after a passenger ferry capsized while travelling from northern Cyprus to Turkey on Sunday, killing eight people. According to officials, the ferry had been carrying 259 passengers and eight crew members when it began taking on water after departing the coastal town of Kyrenia in […]
# Die vakverbond Saftu sê die regering moet ophou om graderingsagentskappe se goedkeuring met ekonomiese sukses te verwar. Fitch Ratings het Suid-Afrika se kredietgradering in Junie verhoog, en strenger fiskale dissipline en laer as verwagte skuld as redes aangevoer. Dit was die land se eerste opgradering in meer as twee dekades. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê […]