# Twee vermeende gewapende rowers is vroeg vanoggend dood tydens ‘n skietgeveg met die polisie in KwaMsane, KwaZulu-Natal, en een beseer. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het inligting ontvang van gewapende aanvallers wat ‘n man beroof het in die Hluhluwe-wetstoepassings-gebied. Hy sê hulle het vinnig reageer en die voertuig wat die slagoffer beskryf het, op […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa is successfully maintaining key livestock export markets despite the ongoing foot and mouth disease. Since February, the country has procured 13.5 million doses of vaccine and vaccinated nearly 4.4 million animals. Steenhuisen says government has shouldered the financial burden of the vaccination campaign to reduce the […]
# Rugby: The Stormers have received a major boost ahead of their United Rugby Championship semifinal against Leinster in Dublin on Saturday, with two experienced players declared fit. Lock Ruben van Heerden, who had a concussion, and centre Dan du Plessis, who has recovered from a knee injury, are back in the squad. The Stormers […]
# Die ANC in die Groter-Johannesburg-streek verwelkom die JSE se besluit om die opskorting van die Stad Johannesburg se genoteerde skuldinstrumente op te hef. Dit herstel die metro se toegang tot die plaaslike skuld-mark na ʼn tydelike verbod omdat hy nie sy geouditeerde finansiële state ingedien het nie. ANC-woordvoerder, Amukelani Mashele, sê dit versterk vertroue […]
# RISE Mzansi says it is offering Johannesburg residents a legitimate and sound alternative to the various established political parties, which have had an opportunity to misgovern the country’s economic and financial hub since 2016. The party’s mayoral candidate for the metro is Lukhona Mnguni. RISE Mzansi’s spokesperson, Mabine Seabe, says the repeated narrative aimed […]
# Iran-backed Hezbollah has agreed to a US proposal for a ceasefire, which will halt attacks on Israel and for Israel not to attack the Lebanese capital, Beirut. This comes after Iran pulled out of peace talks with the US in protest at the Israeli offensive in Lebanon. The current conflict began in March, after […]
# Die Tshwane Metropolisiedepartement is bekommerd oor die groeiende aantal voertuie wat weens onwettige parkering in die metro geskut word. In Mei alleen is ongeveer eenduisend voertuie vir parkeeroortredings in beslag geneem. Die TMPD sê onwettige parkering hou beduidende risiko’s vir motoriste, voetgangers en nooddienste in. Nog belangriker is die feit dat toegang tot noodsaaklike […]
# Die vakbond, Nehawu, sê hy is geïnspireer deur die kwalitatiewe uitkomste van die Konferensie van Linkses wat ingesluit is in die Verklaring vir Werkersklas en Volksmag. Die SAKP het die konferensie die afgelope naweek aangebied. Nehawu se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê hulle verwelkom die konferensie se verklaring dat die Linkses moet ophou kritiseer en […]
# Die Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik oor behuisingskelmstreke wat met die Fleurhof-behuisingsontwikkeling verband hou. Die projek is ʼn gemengde-inkomste behuisingsontwikkeling wat by voltooiing meer as 16-duisend-800 behuisingseenhede beskikbaar sal hê. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê enige persoon wat beweer hy kan behuising waarborg, toegang bied deur kennisse, of […]