# Die Suid-Afrikaanse Christenforum eis ʼn onmiddellike einde aan Afrofobie, en doen ʼn beroep op alle leraars om die probleem van die preekstoel af aan te spreek. Dit kom terwyl ʼn nasionale betoging teen immigrante onder leiding van March and March in samewerking met ander groepe na verwagting môre landwyd sal plaasvind. Die forum se […]
# Krieket: Engeland het 270 lopies nodig op die laaste dag op Trent Bridge om die derde en laaste toets teen Nieu-Seeland te wen en die reeks te beklink. Die gasheer het die eerste toets op Lord’s gewen voor die besoekers teruggeslaan het op die Oval. Die Swartpette het gister hulle tweede beurt op 288 […]
# DA leader Geordin Hill‑Lewis has denied betraying his predecessor, John Steenhuisen, saying the decisions he makes are in the best interests of the party and the government of national unity. Hill‑Lewis has requested president Cyril Ramaphosa to reshuffle the DA’s cabinet members, demoting Steenhuisen from Agriculture minister to deputy minister of Trade, Industry and Competition. […]
# The ANC has strongly refuted reports there was a fracas or a factional clash within the National Working Committee over their approach to president Cyril Ramaphosa’s bid to interdict Parliament’s impeachment committee. Sunday Times reported Ramaphosa had personally ordered the party to withdraw its bid to intervene in his court challenge. The ANC formally withdrew […]
# Kaapstad is aangewys as die wêreld se mooiste stad. Volgens Time Out se jongste lys van die wêreld se mooiste stede, het Kaapstad 86-persent van die stemme ontvang. Die res van die top-vyf is Edinburgh in Skotland, Sydney in Australië, Chicago in Amerika en Lissabon in Portugal. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, […]
# Tennis: British number one Emma Raducanu has withdrawn from Wimbledon due to a stress fracture in her lower right leg. She was scheduled to face Croatia’s Antonia Ruzic in today’s first match on Court One. She had been dealing with what she described as a “niggle” in her lower leg since reaching the final […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy verwerp die tug-verslag teen Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, omdat dit ʼn politieke kaping en nie ʼn administratiewe besluit is nie. Die Tshwane-raad het verlede week ʼn verslag aanvaar dat Mettler geskors word na bewerings van ernstige en finansiële wangedrag, wanadministrasie en growwe pligsversuim. Grandi Theunissen van die VF […]
# ʼn Drie-en-twintigjarige Suid-Afrikaanse vrou is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kemptonpark voorgekeer en word van dwelmhandel aangekla. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê die vrou wat op pad was na Tokio in Japan, is deur die grens-polisie geïdentifiseer nadat hulle operasionele inligting ontvang het. Hy sê tydens ʼn mediese ondersoek het X-strale bevestig […]
# Pakistan says it carried out an intelligence-based ground operation and precision airstrikes along its border with Afghanistan, killing 29 militants. This comes after three members of Pakistani paramilitary force, the Sindh Rangers, were killed at their headquarters in Karachi on Saturday. Afghanistan’s Taliban government says the strikes hit civilian homes and not militant hideouts. […]