# Tennis: This year’s US Open purse will reach 1.74-billion-rand, representing the largest player compensation package in the sport’s history. This is a 20-percent increase from last year. Both singles champions will earn around 88.4-million-rand, and first-round losers will get 2.25-million-rand, the largest amount in tennis history just for making the main draw. The compensation […]
# Die Valke het ʼn reuse-dwelmvervaardiging-aanleg van ʼn geraamde 600-miljoen-rand op ʼn plaas in Musina, Limpopo, ontdek en vyf buitelanders in hegtenis geneem. Dit is die derde geheime dwelmlaboratorium wat in die provinsie gesluit word. Woordvoerder Avele Fumba sê die deurbraak volg na twee maande se intensiewe ondersoek na vermeende dwelmvervaardiging op die plaas. Hy […]
# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, verwelkom Suid-Afrika en Finland se ooreenkoms om samewerking in onderwys en vaardigheidsontwikkeling te versterk. Finland se minister van Onderwys, Anders Adlercreutz, het die week ʼn ampsbesoek aan Suid-Afrika gebring. Hy en die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gedeelde prioriteite en geleenthede vir groter samewerking tussen die twee lande […]
# Eskom sê sy verskaffer-tugproses het daartoe gelei dat 101 verskaffers, insluitend geïmpliseerde direkteure en eienaars, tot tien jaar lank verbied word om sake met Eskom te doen. Die verbod hou verband met sake van 2015 tot 31 Maart vanjaar. Eskom se woordvoerder Daphne Mokwena sê bedrog, korrupsie, onregmatige verkryging en verskaffers se wangedrag ondermyn […]
# Johannesburg Water en die Gautengse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het kragte saamgesnoer om hul vennootskap met werkers in maatskaplike ontwikkeling te versterk. Die doel is om verantwoordelike watergebruik te bevorder en positiewe gedragsverandering in gemeenskappe aan te moedig. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die voorkoming van waterverliese is een […]
# Business Leadership South Africa says the country needs to move beyond business as usual and lift growth above three-percent for large-scale job creation. This as 8.5 million people are without work, and roughly 300-thousand net new work-seekers enter the labour force every year. BLSA chairperson Adrian Gore says the business sector believes South Africa has […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie says they are bracing for a physical arm wrestle rather than an open, expansive contest against the Springboks at Ellis Park in Johannesburg tomorrow. He has named a strong team for the opening Test of Rugby’s Greatest Rivalry Tour, with Ardie Savea leading the side, and halfback Cam […]
# The Iranian Foreign Ministry says US president Donald Trump’s unlawful threat of heightened sanctions against Tehran is the other side of the coin of war and military aggression. Trump has vowed an economic D-Day under which any country that does business with Iran would face economic consequences. Efforts to end the war have stalled, […]
# Die vakverbond Cosatu is bekommerd oor wat hy beskou as die opkoms van verregse eiereg-, ras- en stamgroepe wat ʼn bedreiging inhou vir Suid-Afrika se swaarverworwe demokrasie. AfriForum en die March and March-beweging het ʼn gesamentlike werksgroep aangekondig vir kwessies soos gemeenskapsveiligheid, regsake, onderwys en veldtogte teen misdaad en onwettige immigrasie. Cosatu se woordvoerder, […]