Skip to content

Departement ondersoek sardyne wat naby Mosselbaai uitspoel [KLANK]

# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het geen berigte ontvang dat sardyne weer op groot skaal uitspoel soos laat in Julie en vroeg September in die Wes-Kaap aangemeld is nie. Hy ondersoek egter ʼn klein aantal jong sardyne wat oor ‘n gebied van sowat 200 meter op ʼn strand naby Mosselbaai uitgespoel het. Die departement se woordvoerder, Zolile Nqayi, sê hulle het monsters geneem om vir die sardyn-herpesvirus te toets:

ENG NqayiOnMosselBay