# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê inwoners loop toenemend deur onder onregverdige boetes en intimidasie. Grandi Theunissen van die party sê vele huiseienaars word met tot 75-duisend-rand beboet omdat hulle na bewering met meters vir voorafbetaalde elektrisiteit peuter. Hy sê in baie gevalle sê die inwoners hierdie bewerings is ongegrond en twyfelagtig wat die […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa is committed to managing migration in a manner that upholds human rights, and balances citizens’ concerns with foreign nationals’ dignity and safety. During a bilateral meeting with the Democratic Republic of Congo’s president, Félix Tshisekedi, in Kinshasa, they discussed issues including the Ebola outbreak and migration. Ramaphosa states […]
# Die vakverbond Cosatu sê die regering moet ‘n dringende oplossing vind om die sluiting van Transalloys, Suid-Afrika se laaste oorblywende mangaansmeltery te keer. Die maatskappy het in Desember verlede jaar gewaarsku dat 600 direkte werkgeleenthede en een-duisend-700 indirekte poste in gevaar is as gevolg van stygende elektrisiteitspryse wat tot finansiële verliese lei. Alle smeltoonde […]
# The National Crime Agency in the UK is warning that drug-facilitated sexual assault is no longer an isolated behaviour and is increasingly organised. The agency has uncovered an international network of organised drug-facilitated sexual assault, in which victims are sedated before being raped and sexually assaulted. Since October last year, the NCA has identified […]
# Die Advieskantoor vir Tydelike Werkers is oorval met oproepe van trekarbeiders wat na bewering ontslaan, gedreig of wie se regte misken is terwyl teenstand teen immigrante in werksplekke toeneem. Woordvoerder Connie Masekwameng sê sommige werkers is aangesê om nie terug te keer werk toe ná Dinsdag se landwye optogte teen immigrante nie. Hy het […]
# Rugby: Defending champions South Africa maintained their perfect start to the Junior World Championship by beating hosts Georgia 33-5 in Tbilisi. The Junior Springboks scored five tries to one, with Siphosethu Mnebelele crossing the line twice. Argentina, Australia, England, France, New Zealand and Wales also made it back-to-back wins in the second-round pool matches. […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het deur bemiddeling die toegang tot pediatriese chirurgiese dienste verbeter en wagtye verminder vir kinders wat gespesialiseerde chirurgiese sorg by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal benodig. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die aksies sluit in die versterking van teater-doeltreffendheid, die verbetering van waglys-bestuur en die skedulering van chirurgiese […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile lewer vandag die hoofrede by Chery International Factory se verkrygingsviering in Tshwane. Dit volg na die Mededingingstribunaal se goedkeuring dat hy Nissan Suid-Afrika se voertuigaanleg in Rosslyn, Gauteng, koop. Die ooreenkoms baan die weg vir Chery om vir die eerste keer voertuie in die land te vervaardig ná Nissan se besluit […]
# Die Openbare Beskermer het in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar 859 ondersoeke afgehandel. Dit sluit in 714 klagtes van dienslewering, 102 bestuurs- en integriteitsake en 43 vroeë beslissingsake. Van die klagtes wat geïdentifiseer is om op alternatiewe wyse opgelos te word, is 25,6-persent afgehandel, teen ‘n afhandelingstempo van 54-persent. Woordvoerder Ndili Msoki […]