# Iran’s Health Ministry says the recent wave of US strikes has killed 14 people and injured 78 others. The US military struck 170 targets in Iran in the last 48 hours, including more than 60 small boats of the Islamic Revolutionary Guard Corps in the Strait of Hormuz. Iran launched retaliatory strikes on American […]
# Soccer: France’s head coach, Didier Deschamps, is not concerned by the appointment of only Argentinian officials to oversee their World Cup quarterfinal match against Morocco in Boston today. Facundo Tello is the on-field referee. The sport’s governing body has been accused of showing bias towards Lionel Messi and Argentina after a controversial 3-2 victory over Egypt […]
# Die EFF prys die Universiteit van Pretoria se bekendstelling van sy Degrees Delivered-veldtog. Dis ʼn driejaar-fondsinsamelingsprojek om geleenthede te skep vir gegradueerdes wat weens geskiedkundige studieskuld nie hul kwalifikasies ontvang nie. Die doel is om tussen vanjaar en 2028 50-miljoen-rand in te samel om gegradueerdes wat kwalifiseer se studieskuld te betaal. Die EFF sê […]
# Rugby: Springbok winger Canan Moodie says they are expecting a tough battle against a very dangerous Scotland in Saturday’s Nations Championship second-round clash at Loftus Versfeld in Pretoria. South Africa defeated England 45-21 in their opener last weekend, while Scotland got the better of Argentina 47-38. Moodie, who will earn his 25th cap for the […]
# Die Gautengse regering betreur die tragiese dood van vyf jongmense in Ga-Rankuwa, Tshwane. Die seuns tussen 17 en 19 jaar is dood nadat hulle koolstofmonoksied ingeasem het van ʼn vuurblik wat hulle in hul toe kamer gesit het om warm te bly. Die polisie het ʼn geregtelike dossier geopen. ʼn Woordvoerder van die provinsiale […]
# Die Kaapstadse polisie ondersoek twee massa-skietvoorvalle gisteraand in Tafelsig, Mitchells Plain, en in Philippi-Oos waarin sewe mense dood en vyf gewond is. Woordvoerder Andrè Traut sê in die eerste voorval in Tafelsig is vyf mans buite ‘n plaaslike snoepwinkel geskiet en drie slagoffers van 18, 19 en 51 is op die toneel dood verklaar. […]
# Cosatu in Gauteng sê korrupsie in Tembisa- en ander hospitale in die provinsie het openbare gesondheids-instellings se vermoë verwoes om gehalte-gesondheidsorg te bied. Die vakverbond het wel erkenning gegee aan die oudit op gesondheidsinfrakstruur en ander pogings van die LUR vir Gesondheid, Faith Mazibuko. Provinsiale voorsitter Amos Monyela sê hulle gaan begin met ‘n […]
# Die motorbedryf se personeelvereniging, MISA, het ontsteltenis uitgespreek oor die bevindings van die Menseregtekommissie se verslag oor seksuele geweld by skole. Volgens die verslag is 26-duisend-855 gevalle van kindermishandeling in die 2024/2025-boekjaar aangemeld, waarvan nege-duisend-857 seksuele misbruik was. MISA se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit ontbloot die toenemende gaping tussen die land se omvattende […]
# Forum for South Africa sê Suid-Afrika kan nie verdere vertragings bekostig met die afdwing van immigrasiewette en beveiliging van sy grense nie. Binnelandse Sake is bekommerd oor begrotingbeperkings en die tekort aan personeel om doeltreffend op te tree teen onwettige immigrasie. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê hulle kan aan die departement vyf-duisend of […]