Skip to content

Parlementêre vervoerkomitee sê SANRAL moet Moriel-groep se werk oudit [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer het kommer uitgespreek oor onlangse verwikkelinge rondom die werk van die Moriel Infrastructure Group, ʼn kontrakteur van die padagentskap SANRAL. Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur het bevind die maatskappy het hom verkeerd voorgestel toe hy op regeringskontrakte gebie het. Die komiteevoorsitter, Donald Selamolela, sê SANRAL moet ʼn prestasie-oudit van die Moriel-groep se werk doen en vasstel of hy waarde vir geld gekry het vir fakture wat aan die maatskappy betaal is:

ENG SelamolelaONAudit