# Die vakbond Nehawu sê hy veroordeel pogings deur ʼn sogenaamde grootgeld-koalisie en regse elemente wat volgens hom probeer om die volle instelling van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering te vertraag en te keer. Die Konstitusionele Hof hoor ʼn saak aan wat die Raad van Gesondheidsorgbefondsers aanhangig gemaak het, en wat moet bepaal of die […]
# Rugby: Springbok and Bulls centre, Jan Serfontein, has decided to retire after a celebrated first-class career spanning 15 years. The 33-year-old played 35 tests for South Africa, along with participating in the 2015 World Cup in England. He spent five seasons with the Bulls before moving to French club Montpellier in 2017, where he […]
# Die DA het die parlementêre ondersoek na bendegeweld en georganiseerde misdaad verwelkom, maar waarsku dat hierdie proses nie nog ‘n gepraat sonder meetbare uitkomste moet word nie. Lisa Schickerling van die party sê hierdie ondersoek kom op ‘n tydstip wanneer gemeenskappe, veral in die Wes-Kaap, gebuk gaan onder meedoënlose bendegeweld. Sy sê die ondersoek […]
# Die African Peoples Convention het kommer uitgespreek oor die Hantavirus. ‘n Geval van die seldsame maar dodelike siekte is bevestig nadat die toestand van ‘n pasiënt aan boord van die passasierskip MV Hondius, wat op sy reis oor die Atlantiese Oseaan was, sy oorplasing na ‘n Johannesburgse hospitaal genoodsaak het. Drie passasiers wat aan […]
# The EFF says it has been the lone and consistent voice demanding accountability for the criminality, secrecy, and abuse of power surrounding the Phala Phala scandal. The Constitutional Court is set to rule on Friday on whether Parliament acted lawfully when it rejected a Section 89 panel report, recommending an impeachment inquiry against president […]
# US Secretary of State, Marco Rubio, says the initial US-Israeli offensive in Iran, “Operation Epic Fury”, is over after achieving its objectives. The operation began on 28 February when the US and Israel launched a wave of air strikes on Iran. Tehran responded by blocking the Strait of Hormuz, through which 20-percent of the […]
# Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur, NATJOINTS, vra alle betogers om verantwoordelik op te tree en tydens betogings binne die wet te bly. Dit volg nadat die kwessie van onwettige immigrasie daartoe gelei het dat gefrustreerde Suid-Afrikaners betoog en in sommige gevalle buitelanders se winkels aan die brand gesteek het. NATJOINTS sê die Grondwet […]
# Deputy president Paul Mashatile has reaffirmed that there is no xenophobia in South Africa, emphasising that the country is not anti-foreigners. This comes as anti-immigration groups are calling for the strict enforcement of immigration laws and mass deportations. Over the past two financial years, deportations have surged by a cumulative 46-percent in the country, […]
# Die Tshwane Metropolisie sê hulle verskerp steeds sigbare polisiëring om die nakoming van verkeerswette op alle paaie in die metro af te dwing. Sondag en Maandag het die polisie se Snelweg- en Voetgangereenheid 17 voetgangers in hegtenis geneem vir die onwettige betreding en oorsteek van die N1-snelweg by Stormvoël. Die metropolisie-woordvoerder, Puleng Motholo, sê […]