# Die burgerregtegroep, Save Our Sacred Lands, sê hy ondersteun die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se besluit om ʼn hofsaak teen die Stad Kaapstad aanhangig te maak. Die kommissie wil ʼn interdik kry teen die oordrag van 49 munisipale eiendomme, wat in Februarie op ʼn openbare veiling verkoop is, tot ná ʼn hersiening van die metro se besluit. Die organisasie se woordvoerder, July Eccles, sê besluite oor munisipale grond moet die land se ruimtelike ongelykhede in ag neem:
Save Our Sacred Lands ondersteun Menseregtekomitee se hofsaak teen Stad Kaapstad [KLANK]
AFR EcclesONAuction