# Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal tot 33,6-persent gestyg, wat die land se voortdurende werkloosheidskrisis beklemtoon. Statistiek Suid-Afrika sê indiensneming het effens afgeneem terwyl die aantal werkloses toegeneem het. Die arbeidsmag het met 121-duisend gegroei namate meer mense die arbeidsmark betree het op soek na werk. Statistiek Suid-Afrika sê hoewel minder […]
# ‘n Peiling toon steun vir die MK-party het in eThekwini, KwaZulu-Natal, met 15-persentasiepunte gedaal, maar dis steeds die grootste politieke mag in die metro. Die party staan nou op 33-persent vanaf 48-persent in 2024 weens twee jaar van interne chaos onder oudpresident Jacob Zuma se leierskap. Die peiling is gedoen in aanloop tot die […]
# Alle bergpasse in die Oos-Kaap wat gister weens swaar sneeuval gesluit was, is vanoggend heropen. Woordvoerder Unathi Binqose sê paaie bly nat en glad, en het motoriste aangespoor om versigtig te wees. Daar is digte mis en motreën op die Penhoekpas op die N6 tussen Komani en James Calata, wat sigbaarheid verminder. Binqose sê […]
# Veertien onwettige mynwerkers is dood aangetref in ‘n verlate skag naby die Nkaneng-informele nedersetting in Marikana, Noordwes. Hul liggame is vanoggend ontdek, terwyl verskeie ander mynwerkers beseer is. Polisiewoordvoerder Athlene Mathe sê die omstandighede rondom die sterftes is tans onduidelik. Die provinsiale polisiekommissaris, Patrick Asaneng, sê ondersoeke duur voort met noodspanne wat die situasie […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, versoek leerders, ouers en skoolgemeenskappe om voorsorgmaatreëls te tref te midde van koue en nat weer. Woordvoerder Onwabile Lubhelwana moedig leerders aan om warm aan te trek en steeds skool toe te gaan indien hulle gesond is en dit veilig is om te reis. Hy waarsku leerders […]
# Activists and Citizens Forum vra die regering en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur om ‘n standbeeld van Winnie Mandela by die Uniegebou in Pretoria op te rig. Woordvoerder Dennis Bloem sê die land moet nooit haar bydrae en opofferings vergeet nie. Hy sê toe leiers se stemme deur gevangenskap, verbanning of ballingskap […]
# The iconic Cathedral Basilica of Our Lady of Rosary in Manizales, Colombia, suffered a partial collapse during the deadly 7.4-magnitude earthquake yesterday. The powerful tremor, centered in the Chocó district, sent a spire from the nearly 100-year-old neo-Gothic cathedral crashing into the streets. It also caused a major side tower to crack and lean […]
# Die EFF-leier Julius Malema sal na verwagting ‘n aanklag van crimen injuria in die Johannesburgse landdroshof in die gesig staar nadat hy die voormalige skoolhoof van Bergview College, Jaco Pieterse, valslik van verkragting beskuldig het in die Cwe Cwe-saak. Daar is beweer ‘n sewejarige meisie, wat die skuilnaam Cwe Cwe gebruik het, is in […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging sê vroue se ekonomiese emansipasie moet sentraal staan tot Suid-Afrika se volgende fase van ontwikkeling. Die beweging vra vir groter toegang tot grond, finansies, vaardighede, tegnologie en markte vir ondernemings wat deur vroue besit word en vroueboere. Hy wil ook hê vroue moet werklike gesagsposisies in die regering, sakewêreld en gemeenskappe […]