# Die Wes-Kaapse polisie ondersoek drie afsonderlike skietvoorvalle in Langa, Gugulethu en Khayelitsha waarin elf mense oornag dood is. Vyf mense is in Langa dood, drie mans in Khayelitsha en drie mense in Gugulethu, met nog twee wat beseer is. Geen arrestasies is nog gemaak nie en die motiewe bly onbekend. Polisiewoordvoerder Novela Potelwa sê […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het vroue vereer wat ‘n verskil in gemeenskappe maak, terwyl Suid-Afrika 70 jaar sedert die geskiedkundige Vroue-optog in 1956 herdenk. Meer as 20-duisend vroue het na die Uniegebou opgeruk teen die paswette wat op swart vroue afgedwing is. Lesufi het tydens ‘n Vrouedagviering in Pretoria die opmars beskryf […]
# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n soektog begin ná die moord gisteraand op vyf mense in Langa, Kaapstad. Die polisie het gereageer op ‘n klagte van ‘n skietery by ‘n huis in Winnie Mandelastraat, Fase Drie. Met hul aankoms het beamptes die liggame van vier mans en een vrou gevind. Geen arrestasies is gemaak nie […]
# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, en senior polisiebeamptes sal na verwagting vanmiddag die toneel in Reigerpark besoek waar vier mense, insluitend twee beamptes van die Teen-bende-eenheid, doodgeskiet is terwyl hulle gereageer het op ‘n skietery in Boksburg, oos van Johannesburg. Die polisie het gespesialiseerde ondersoekspanne gemobiliseer om die skuldiges op te spoor. […]
# Western Cape police have launched a manhunt following the fatal shooting of five people in Langa last night. Police responded to a complaint regarding a shooting at a house in Winnie Mandela Street, Phase Three. On arrival, officers found four men and one woman with fatal gunshot wounds. No arrests have been made and […]
# Die gewilde Maskandi-kunstenaar Scebi Dlamini, ook bekend as Inkosi Yamagcokama, is vanoggend dood in ‘n motorgeluk in Richardsbaai. KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, sê die ongeluk het by ‘n verkeerslig oorkant Melomed-hospitaal gebeur. Noodspanne het drie insittendes behandel, maar Dlamini en nog ‘n slagoffer is dood. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom […]
# Hockey: South Africa’s national youth hockey teams dominated the inaugural U18 Hockey Youth Africa Cup in Kenya, securing qualifications for the 2026 World Cup. The SA Under-18 Girls were crowned African Champions, clinching the gold medal with a rampant 11–6 victory over the hosts. Meanwhile, the SA Under-18 Boys fought valiantly but took home […]
# Die Departement van Binnelandse Sake en die Grensbestuursowerheid sê die bedrywighede by die Musina-repatriasiesentrum is afgeskaal. Die owerhede sê die aantal ongedokumenteerde migrante wat by die sentrum nagegaan en verwerk word, het afgeneem. Die vermindering volg op ‘n afname in die aantal mense wat verwerking by die fasiliteit benodig. Binnelandse Sake en die owerheid […]
# Die ANC se Groter Johannesburg-streek het ‘n peiling van die Maatskaplike Navorsingstigting verwerp wat toon dat die DA 42-persent steun in Johannesburg het, vergeleke met 18-persent vir die ANC. Die party bevraagteken die opname se onafhanklikheid en wil hê die metodologie en besonderhede oor die opdrag daarvoor moet vrygestel word. ANC-woordvoerder Mantombi Nkosi erken […]