# Die Nasionale Verbruikerskommissie het om veiligheidsredes 253 Hyundai Tucson NX4-voertuie herroep, wat verlede jaar regoor Suid-Afrika verkoop is. Die herroeping volg na kommer dat die sensors vir kantbotsinglugsakke in sommige voertuie nie aan die korrekte spesifikasies voldoen nie. Phetho Ntaba van die kommissie sê Hyundai sal diagnostiese toerusting gebruik om te bepaal of die […]
# Rugby: Die losvoorspeler Hacjivah Dayimani is beskikbaar vir die Stormers vir Saterdag se Verenigde Rugby-kampioenskapswedstryd teen Scarlets in Kaapstad. Hy het verlede naweek se oorwinning oor Bristol Bears misgeloop weens harsingskudding. Hulpafrigter Dawie Snyman sê dis steeds onseker of kaptein Ruhan Nel sal speel, aangesien hy met ‘n ligte kuitbesering sukkel, alhoewel sy onttrekking […]
# Die SA Suikerrietkwekersvereniging doen ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om die suikerbelasting in môre se mediumtermyn-begrotingsrede te skrap, aangesien dit die druk op plaaslike suikerprodusente verhoog. Higgins Mdluli van die organisasie sê produsente sukkel met swaar gesubsidieerde suikerinvoere en onsekerheid rondom Tongaat Hulett. Mdluli waarsku die heffing het bygedra tot […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê Graan SA se regstappe teen die Johannesburgse Aandelemark se besluit oor sojaboonpryse is nodig om boere te beskerm. Graan SA het die Hooggeregshof in Johannesburg versoek om die beurs se besluit van Julie te hersien om slegs een geografiese verwysingspunt in die land te gebruik vir die bepaling van […]
# Die Vryheidsfront Plus vra dringende optrede om die toename in veediefstal in die Vrystaat te stuit, aangesien polisie-waarskuwings nie voldoende is nie. Volgens die party is meer as een-duisend-600 beeste en 730 skape, met ‘n geraamde waarde van agt-miljoen-rand, die afgelope maand in die provinsie gesteel. Jan van Niekerk van die VF Plus sê […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê werk vorder goed aan die opgradering van die N7 noord vn Kaapstad en die projek ter waarde van 797-miljoen-rand sal na verwagting in Maart volgende jaar voltooi wees. Die projek sluit ‘n nuwe pad van vyf kilometer en ses brûe in om padveiligheid en verkeersvloei te verbeter, terwyl […]
# Finland’s national broadcaster is attracting huge audiences with a 24-hour livestream following mother dogs and their puppies. The programme, called Pentulive, is now in its sixth season and this time follows Hilkka, a Lagotto Romagnolo, and her litter of six. The curly-coated Italian breed was traditionally used to hunt truffles, thanks to its exceptional […]
# At least four Palestinians have been killed in Israeli strikes and gunfire in Gaza. Local health officials say the dead include a married couple killed when an airstrike hit their apartment in Gaza City, and a 17-year-old boy shot near Khan Younis. Another person was killed in the Zeitoun suburb of Gaza City. The […]
# An Austrian cyclist was killed on the N2 near Swellendam in the Western Cape, just hours after speaking to his wife about his travels through Africa. The 72-year-old Rudolf Köberl-Labenbacher was cycling towards Heidelberg on Wednesday when he was struck by a vehicle about four kilometres outside Swellendam. He had told his wife, Hertha, […]