# Golf: South African Dean Burmester is determined to become the next local winner of the Nedbank Golf Challenge at Sun City in North West. The four-time DP World Tour winner has confirmed his place in the tournament, which takes place from December 3 to 6. Branden Grace was the last South African to lift […]
# Gauteng se inwoners is verstom deur ‘n reënboogkleurige ring wat om die son verskyn het. ‘n Weerkundige van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lehlohonolo Thobela, sê die verskynsel, bekend as ‘n son-stralekrans, gebeur wanneer sonlig deur yskristalle beweeg in hoogliggende wolke, wat die lig laat buig en ‘n sirkel vorm. Thobela sê dit word tradisioneel met […]
# Krieket: Bangladesj het nog 73 eerstebeurt-lopies bygevoeg op die tweede oggend van die eerste toets teen Suid-Afrika in Johannesburg voor hulle vir 400 uitgeboul is. Die besoekers het hervat op 327 vir ses nadat Towhid Hridoy en Litton Das se sesdepaaltjie-vennootskap van 206 lopies Kagiso Rabada se vyf paaltjies uitkanselleer het. Hridoy is vanoggend […]
# Tennis: Die tweemalige kampioen en wêreld-nommer-een, Alexander Zverev van Duitsland, het die ATP-jaareindtoernooi in Turyn, Italië, afgeskop met ‘n oorwinning in skoon stelle oor Rafael Jodar. Die Spanjaard is die eerste manspeler om die toernooi te haal in dieselfde seisoen as sy toervlak-buiging. Die Amerikaanse Ope-naaswenner Ben Shelton het die Fransman Arthur Fils geklop, […]
# A thirteen-year-old New York girl has been reunited with her cat, four days after a building collapsed in Brooklyn. Zariah Coleman and her family were forced to leave their home when part of the three-storey building came crashing down on Wednesday. Her cat, Isaac, was missing, prompting an emotional plea from the teenager for […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê Suid-Afrika versterk vennootskappe in Afrika om oorgrenshandel vinnig en doeltreffend te maak. Sy het op die Afrika-Handels- en Vervoerkonferensie in Fourways, Johannesburg, daarop gewys dat Afrika se ekonomie 54-duisend-miljard-rand werd is, maar slegs 15-persent van handel vind tussen Afrikalande plaas. Creecy sê Suid-Afrika werk saam met sy […]
# Die Suid-Afrikaanse Beroepsweddersvereniging vra die Tesourie om sy voorgestelde belasting van 20-persent op aanlyn dobbelinkomste te heroorweeg. Die vereniging waarsku die heffing kan verbruikers na onwettige buitelandse operateurs dryf, wat werkgeleenthede en belastinginkomste in gevaar stel. Uitvoerende hoof Sean Coleman sê die verwagte inkomste van 10-miljard-rand wat die Tesourie voorspel, is ‘n bruto raming […]
# Nege mense is gisteraand in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Pretoria, doodgeskiet. Die polisie is vanoggend in kennis gestel en het ses mans en drie vroue met skietwonde aangetref in ‘n informele woning. Die motief is onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie. Polisiewoordvoerder Brenda Muridili sê die Gautengse polisie het Misdaadintelligensie en […]
# Die Omsigtigheidsowerheid het Standard Bank met 17-miljoen-rand beboet ná ‘n ondersoek tekortkominge in kliënte-oorsig, rekordhouding en opleiding teen geldwassery getoon het. Die bank het nagelaat om 34-persent van die geldoordrag-kliëntelêers behoorlik na te gaan, en 52-persent van die lêers het geen bewys van adres of werkpermitrekords gehad nie. Vyf-miljoen-rand van die boete is vir […]