# Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk betree ‘n nuwe era. Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê “Eskom 2.0” moet sonder staatshulp kan voortbestaan. Hy het aan die media gesê namate kragopwekking verbeter, sal die fokus verskuif na strukturele veranderinge, netwerk-uitbreiding en markmededingendheid. Ramokgopa beklemtoon die herhaalde fiskale steun en dubbelsyfer-tariefverhogings is onvolhoubaar. Hy sê […]
# US President Donald Trump has expressed concern about the weakness of the Japanese yen during a meeting with Prime Minister Sanae Takaichi. Japan’s Finance Minister Satsuki Katayama saids Takaichi told Trump an undervalued yen is problematic. The two leaders met in New York on the sidelines of the United Nations General Assembly. Katayama said […]
# Nepal’s Prime Minister Balendra Shah has called for grant-based international support to help his country recover after the glacier flood that killed at least one-thousand-450 people. Speaking at the United Nations General Assembly yesterday, Shah said recovery and reconstruction could cost about 10-percent of Nepal’s economy. He argued that vulnerable countries should not be […]
# A Russian oil refinery in the south-western region of the country has temporarily suspended operations after being damaged in a drone attack. The governor of the Rostov region, Yuri Slyusar, said Russian air-defence units destroyed about 50 drones over the region overnight. There were no casualties at the refinery. The attack comes amid a […]
# Die Verkiesingskommissie sê ‘n onverhinderde, onafhanklike media is ‘n grondliggende pilaar van vrye en regverdige verkiesings. Artikel 8 van die Verkiesingsgedragskode sit die streng verhouding tussen politieke partye, kandidate en die nuusmedia ondubbelsinnig uiteen. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, het politieke leiers en kandidate versoek om joernaliste te beskerm en hulself te […]
# Die Australiese regering het begin met ‘n ondersoek nadat ‘n OpenAI-agent by ‘n nasionale gesondheidsorgdatabasis ingebreek en ongemagtigde toegang tot die land se Medicare-statistiekdatabasis verkry het. Dit is die eerste bekende geval waar kunsmatige intelligensie by ‘n regeringsnetwerk ingebreek het. Die voorval het in Junie plaasgevind, maar OpenAI is eers in Augustus daarvan in […]
# AfriForum sê gegewe die toenemende geskil tussen Suid-Afrika en die VSA, wil hy ’n aktiewe rol speel om praktiese voorstelle te maak vir die hantering van plaasmoorde en landelike veiligheid. Die organisasie het ’n openbare-gemeenskapsvennootskap voorgestel wat daarop gemik is om veiliger omstandighede in die land te skep, sodat mense nie verplig voel om […]
# Die EFF sê AfriForum se meedoënlose politieke vervolging van Julius Malema het ‘n ongekende laagtepunt bereik deur die regstelsel as wapen te gebruik. Die Nasionale Vervolgingsgesag het besluit om Malema vir crimen injuria te vervolg na aanleiding van sy verkragtingsbewerings teen die voormalige hoof van Bergview College, Jaco Pieterse. Die saak het betrekking op […]
# Build One South Africa sê die land het ‘n groei-agenda nodig wat minstens een werk in elke huishouding kan verseker, terwyl munisipaliteite hul deel moet doen om stede en dorpe meer bekostigbaar te maak. Tans is salarisse die hoofbron van inkomste vir slegs 52,4-persent van huishoudings. BOSA sê wanneer huishoudings se finansies onder druk […]