# US President Donald Trump is defending a deal allowing Russian diesel onto global markets, saying it could help lower fuel prices. His administration has temporarily eased sanctions to allow the supplies, drawing criticism from Republican and Democratic lawmakers. Seven senators have urged Trump to reverse the decision, warning that it could break US law […]
# ANC national chairperson Gwede Mantashe has walked out of COSATU’s congress after objecting to the order of speeches. Mantashe, who was leading the ANC delegation, insisted on speaking last, saying this was the established tradition. The programme placed the South African Communist Party ahead of the ANC, followed by the South African National Civic […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom die afdanking van die uitvoerende hoof van die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Versekeringsektor, Gugu Mkhize. Die organisasie se regstappe teen Mkhize se heraanstelling sal egter voortduur. Stefanie Fick van OUTA voer aan die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit verlede jaar om Mkhize vir […]
# Business Leadership South Africa het ‘n beroep op die regering gedoen om duidelike spertye te bepaal vir privaat belegging in die elektrisiteitsnetwerk. In haar weeklikse nuusbrief het die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, gesê planne om maatskappye te nooi om vir nuwe transmissieprojekte te tender is tot die tweede kwartaal van volgende jaar uitgestel. Mavuso […]
# Die regering doen ‘n beroep op ouers en voogde om matriekleerders te ondersteun wanneer hulle vandag met hul eindeksamen begin. ‘n Rekordgetal van 962-duisend-832 kandidate het vir die 2026 Nasionale Senior Sertifikaateksamen geregistreer. Die adjunk- regeringswoordvoerder, William Baloyi, het ouers aangemoedig om ‘n rustige omgewing vir studie te skep en leerders nie onder druk […]
# Rugby: Veertien Springbokke kan die Bulle in die komende naweek se openingswedstryd van die Kampioenebeker teen die Franse span Stade Français op Loftus verteenwoordig. Die Pretoria-span het in die vorige vier seisoene nie beïndruk nie en het nie eens die uitspeelwedstryde in die 2024/25-seisoen gehaal nie. Die Bulle is egter vol vertroue ná Saterdag […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoornetwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot 250-miljoen ton per jaar te verhoog. Sy het die opmerkings gister gemaak tydens ’n oorsigbesoek aan die instandhoudingsluiting aan die ysterertsspoorlyn in die Noord-Kaap. Die sluiting duur tot 16 Oktober, met herstelwerk wat daarop gemik […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die geografie van die apartheidsera mag nie langer verhoed dat mense toegang tot geregtigheid verkry nie. Hy het tydens die agtste Sosiale Geregtigheid-beraad aan die Universiteit Stellenbosch gesê die regering moet howe en regsdienste, insluitend ondersteuning met onderhoud, beskerming teen gesinsgeweld en regshulp, meer […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, neem die onwettige besetting van staatsgrond naby Grabouw na die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die eiendom van twee-duisend hektaar langs die N2 word reeds jare lank beset, en daar word beweer mense bou vakansiehuise daar met grond wat onwettig verkoop word. Macpherson sê die besetting het bosbouprojekte […]