# Die Verkiesingskommissie het die amptelike verkiesingsrooster vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing gepubliseer, ná die proklamasie van 4 November as verkiesingsdag. Die rooster dui die begin van die formele verkiesingsproses aan, met kandidaat-benoemings wat onmiddellik open en op 28 Augustus sluit. Die OVK se voorsitter, Mosotho Moepya, het op ‘n nuuskonferensie gesê die rooster gee […]
# Die Stad Kaapstad het sy verbintenis herbevestig om in vroueleiers te belê as ‘n manier om openbare dienslewering te versterk. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, het tydens die tweede jaarlikse konferensie vir Vroue in die Regering gesê inklusiewe leierskap, digitale innovering en vaardigheidsontwikkeling is die sleutel tot die verbetering van dienslewering. Uys […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê die land se veiligheidsmagte is ten volle voorbereid om veiligheid te verseker tydens die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November en die 46ste Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-beraad hierdie maand. Die medevoorsitter van NATJOINTS, Tebello Mosikili, sê wetstoepassingsagentskappe bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag, terwyl grenssekuriteit, Operasie Shanela en ander misdaadbestrydingsoperasies voortgaan […]
# Rugby: Argentinian coach Felipe Contepomi has made 13 changes to his side for Saturday’s Rugby Championship Test against the Springboks in Buenos Aires. He overhauled both the forward pack and backline as the team look to bounce back with a strong performance against the world champions. South Africa will be aiming to continue building […]
# Authorities in Slovakia have safely destroyed a massive World War Two bomb discovered in the Danube River after a major operation involving police, bomb disposal experts and emergency services. The unexploded bomb was found during routine work near the river, prompting the evacuation of nearby areas as a precaution. Specialists carried out a controlled […]
# The Philippine government says it does not condone threats of violence after five coffins bearing anti-China messages were found in different parts of Manila. The caskets, discovered overnight, carried slogans targeting the Chinese Communist Party and prompted a police investigation. Authorities say the coffins were empty and no arrests have been made. The incident […]
# Eskom-voorsitter Mteto Nyati sê die regering moet risiko’s vir die kragvoorsiener se finansies en sy kredietverskaffers aanspreek voor hy bates oordra na die Onafhanklike Transmissiestelsel-operateur. President Cyril Ramaphosa het die eerstefase-aanbevelings goedgekeur van ʼn taakspan wat herbevestig het dat die netwerk onder beheer van ʼn afsonderlike instelling geplaas moet word. Nyati het aan Bloomberg […]
# ‘n Hof in Nieu-Mexiko het die sosialemediareus Meta opdrag gegee om 9,3-miljard-rand te betaal omdat hy nie die publiek gewaarsku het oor die gevare van sy platforms vir kinders nie. Die uitspraak volg na die uitspraak in Maart waarin Meta, die maatskappy agter Instagram, WhatsApp en Facebook, skuldig bevind is aan misleiding van gebruikers […]
# Sokker: Die Europese beheerliggaam, UEFA, beplan steeds om FIFA-kompetisies te boikot, ondanks president Gianni Infantino se verskoning oor sy afgestelde planne om Wêreldbeker-aandele aan privaat beleggers te verkoop. UEFA sê lidlande was duidelik oor die voorwaardes vir deelname aan FIFA-kompetisies, maar nie almal is nagekom nie. Die boikot plaas Europese spanne se deelname aan […]