# Die National Shelter Movement beskuldig die regering dat hy misluk om geslagsgeweld te voorkom, en sê owerhede reageer steeds eers na vroue leed aangedoen is. Die organisasie, wat ongeveer 100 skuilings verteenwoordig, sê president Cyril Ramaphosa se toespraak verlede week bied oudits en beloftes aan eerder as dringende optrede. Die beweging kritiseer ook die […]
# Wêreldwye spanning oor olievoorrade sal Woensdag skerp brandstofprysverhogings in Suid-Afrika teweeg bring. Die prys van petrol styg met tussen drie-rand-12-sent en drie-rand-33-sent per liter; diesel is tussen twee-rand-84-sent en drie-rand-24-sent per liter duurder terwyl die prys van lampolie met vier-rand-77-sent-sent per liter styg. Die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne se woordvoerder, Lerato Ntsoko, sê […]
# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy medebeskuldigdes voorlopig teruggetrek. Die saak hou verband met ‘n polisie-kontrak in 2016 van meer as 191-miljoen-rand vir noodwaarskuwingstoerusting, waar 65-miljoen-rand aan die diensverskaffer betaal is. Die woordvoerder van die ODK, Henry Mamothame, sê die beskuldigdes staan tereg op […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die dringende aansoek van sakeman Morgan Maumela en die Maumela-familietrust van die hand gewys om die verkoop van ‘n Ferrari SF90 Stradale, ter waarde van minstens 9,5-miljoen-rand te keer. Die voertuig is as deel van ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na beweerde korrupsie by die Tembisa-hospitaal in bewaring […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die regering moet belegging in die onderwyssektor verhoog om onderwysers te ondersteun en leeruitkomste te verbeter. Die vakbond sê op Wêreld-onderwyserdag, onderwysers benodig beter werksomstandighede en ondersteuning, omdat hulle te kampe het met oorvol klaskamers, personeeltekorte, veiligheidskwessies, beperkte hulpbronne en toenemende administratiewe druk. Claude Naiker van die vakbond vra […]
# ’n Studie deur Zero Carbon Analytics toon dat uiterste weerstoestande aanhoudende stygings in voedselpryse veroorsaak, aangesien ongekende temperature ontwrigting in voorrade teweegbring. Daar is bevind dat byna alle skerp stygings in voedselpryse wat vanjaar aangeteken is, insluitend dié van stapelvoedsel soos koring, mielies, kakao en suiker, verband hou met droogte, hitte en swaar reënval. […]
# Ekurhuleni se burgemeesterskomiteelid vir Finansies en Strategie, Jongizizwe Dlabathi, sê die Gautengse metro se begroting van 70,9-miljard-rand vir die nuwe boekjaar sal sy vermoë versterk en herstel om sy funksies uit te voer. Die metro pak tekortkominge in inkomste-invordering en druk op sy kontantvloei aan. Dlabathi sê die stad het sy leningsbehoeftes verminder, terwyl […]
# The former Duke of York, Andrew Mountbatten-Windsor, , is taking legal action to challenge search warrants used by police before his arrest in February. He has been granted permission to ask the High Court to examine whether Thames Valley Police acted lawfully when officers searched his home at the Sandringham estate and his former […]
# Ukraine is scrambling to find money to keep fighting as Russian strikes cripple key industries and drive up the cost of the war. Ukraine spent almost 740-billion-rand on defence in the first nine months of this year, while collecting just over 700-billion-rand in tax revenue. The government says it faces a 935-billion-rand funding including […]