# Die vakbondfederasie Cosatu steun die mynwerkersvakbond N-U-M se regsgeding teen die Eskom-herstruktureringstaakspan se fase een-verslag. Die federasie is gekant teen enige stap na die privatisering van die elektrisiteitsnetwerk en eis waarborge dat Eskom-werkers nie hul werk of bedingingsregte verloor nie. Zanele Sabela van Cosatu sê die regering moet eers Eskom se finansiële probleme pak, […]
# Pakistan’s government is challenging a Supreme Court order to move jailed former prime minister Imran Khan to a private hospital for medical treatment. The court ordered the 73-year-old to be transferred from Adiala prison to Shifa International Hospital in Islamabad within two days, amid concerns over his deteriorating health. The government says the decision […]
# Die GOOD-party sê die DA-parlementslid Mark Burke is nie geskik om in die Parlement se finansiële toesigkomitees te dien terwyl sy maatskappy aan ‘n regulatoriese ondersoek onderworpe is nie. Dit volg na bewerings dat Burke se maatskappy, Kastelo, gekoppel is aan die verskuiwing van miljarde-rande na die buiteland. Die sekretaris-generaal van Good, Brett Herron, […]
# Daar word verwag dat die Nasionale Vervolgingsgesag die strafsaak teen Misdaadintelligensie-baas Dumisani Khumalo, en ook die hoof van die polisie se Misdaadintelligensie Tegniese Ondersteuningsdienste, Dineo Mokwele en hul medebeskuldigdes gaan terug te trek. Die NVG het voorheen gesê die aanklagte sal voorlopig teruggetrek word terwyl die saak hersien en enige verdere bewyse oorweeg word. […]
# DieActivists and the Citizens Forum sê Suid-Afrika se intelligensiedienste het moontlik misluk om beweerde misdaadpraktyke binne die regstelsel op te spoor. Dit volg na skokkende onthullings by die Madlanga-kommissie, waar selfoonboodskappe as bewys van ‘n beweerde misdaadgroep bekend as die “Groot Vyf” aangebied is. Dennis Bloem van die Forum sê die Staatsveiligheidsagentskap is verswak […]
# Die vakbond Solidariteit het die sekuriteitsmaatskappy G4S en die Departement van Korrektiewe Dienste versoek om dringend met meer as 50 werknemers by die Mangaung Korrektiewe Sentrum in die Vrystaat te vergader wat sedert verlede maand nie hulle gewone salarisse ontvang het nie. Werkers is vasgevang in ‘n voortgesette regsgeskil oor die oorname van die […]
# Krieket: Die eerste toets teen Pakistan wat vandag op Headingley in Leeds begin, lui ‘n nuwe era in vir Engeland, met ‘n nuwe kaptein en afrigter. Ben Stokes het uitgetree ná Junie se reeksnederlaag teen Nieu-Seeland, terwyl Brendon McCullum as afrigter afgedank is. Hy sal uiteindelik vervang word deur die voormalige Nieu-Seelandse speler Stephen […]
# Die MK-party en United Africans Transformation het aansoek gedoen om verlof tot appèl teen die bevel van die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat openbare verhore deur die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee teen president Cyril Ramaphosa staak. Dit volg na die Konstitusionele Hof se weiering verlede week om ‘n direkte appèl aan te hoor, omdat die saak […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het ‘n nuwe plan aanvaar om die aantal seevoëls wat per ongeluk deur visvang vrek, te verminder. Die plan sal van vanjaar tot 2030 geld en sal op verskillende soorte visvangmetodes gemik wees. Die regering sal met die visbedryf, bewaringsgroepe en navorsers saamwerk om monitering te […]