# Rugby: Die Springbok-vroue se medekapteine, Sizophila Solontsi en Unam Tose, sê hulle is gereed vir die verwagte aanslag van Italië vanmiddag in die Stadio Omero Tognon in Pordenone. Die span het gister hul voorbereiding vir die wedstryd, die tweede in hul W-15 Global Series, afgehandel. Solontsi het gesê die wedstryd bied die perfekte geleentheid […]
# Sokker: Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor aansienlike verkeersontwrigting vandag in Orlando, Soweto, voor die Bafana Bafana-wedstryd teen Guinee by die Orlando-stadion. Padsluitings begin om 10:00 en sal roetes soos die N17, Soweto-hoofweg, Klipspruit Valley-weg, Martha Louw-straat en Mooki-straat raak. Xolani Fihla van die JMPD doen ‘n beroep op motoriste om hul roetes te […]
# Die GOOD-party staan die DA se aansoek by die Verkiesingshof teen, waarin die DA GOOD se kandidatelyste vir die plaaslike verkiesing op 4 November betwis. GOOD voer aan sy lyste vir proporsionele verteenwoordiging, wat uit enkele kandidate bestaan, is deur die Verkiesingskommissie gesertifiseer en voldoen aan die wet. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# Cupcakes of Hope doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om vandag, vir Nasionale Kolwyntjiedag, “Cupcake Angels” te word. Meer as 80 winkelsentrums, asook skole, werkplekke en gemeenskappe, sal deelneem deur kolwyntjies te bak en te verkoop om fondse in te samel vir kinders met kanker en hul gesinne. Die stigter van die organisasie, Sandy Cipriano, […]
# Sokker: Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis sê kwalifisering vir die Olimpiese Spele van 2028 in Los Angeles is ‘n prioriteit nadat Suid-Afrika die 2027-FIFA-Wêreldbeker vir vroue en die 2026-Afrikabeker vir vroue misgeloop het. Ellis het haar span aangekondig vir die wedstryde teen Madagaskar wat op 9 en 13 Oktober in Bloemfontein plaasvind. […]
# Krieket: Die Proteas kan môre in die tweede wedstryd in Johannesburg die reeks van drie eendagwedstryde teen Australië beklink, ná ‘n oortuigende oorwinning in die eerste wedstryd in Durban. Matthew Breetzke, wat op Kingsmead ‘n honderdtal aangeteken het, sê die span het hul staal getoon al was vier beseerde snelboulers nie beskikbaar nie. Die […]
# Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het ouers en versorgers aangemoedig om waaksaam te bly en kinders tydens die skoolvakansie te beskerm. Pule waarsku kinders kan kwesbaar wees vir mishandeling, ontvoering, seksuele aanranding en mensehandel, veral wanneer hulle reis of sonder toesig gelaat word. Die woordvoerder van die ministerie, Sandy Godlwana, sê ouers […]
# Rugby: Die skrumskakel Herschel Jantjies is gretig om sy beste te lewer met sy terugkeer na die Springbokke ná ‘n lang afwesigheid. Hy was deel van die span wat die Wêreldbeker in 2019 gewen het, maar het sedertdien grootliks van die toneel verdwyn weens beserings en strawwe mededinging, en het die afgelope drie jaar […]
# A full-scale war has erupted in Ethiopia as seven rebel groups form a massive coalition to overthrow the federal government. Spearheaded by the Tigray People’s Liberation Front, the alliance now includes Amhara’s Fano militia and the Oromo Liberation Army. Rebel forces have seized three strategic airports in Tigray, forcing Ethiopian Airlines to suspend all […]