# Die Beweging vir Morele Hernuwing in Noordwes doen ‘n beroep op leerders om buitensporige vieringe ná die voltooiing van hul eksamens te vermy. Hulle waarsku teen alkohol- en dwelmmisbruik, roekelose bestuur en geweld, aangesien hierdie aktiwiteite jong lewens in gevaar kan stel. Die organisasie se provinsiale koördineerder, Lesiba Kgwele, het ook ‘n beroep op […]
# Die 44 bobbejane van die Waterfall-trop in Simonstad, Wes-Kaap, is gevestig in hul nuwe tuiste by die Urban Wildlife Centre in Kogelfontein. Die voorsitter van die Gesamentlike Taakspan vir Bobbejaanbestuur op die Kaapse Skiereiland, Bongani Mnisi, sê die diere pas goed aan, terwyl personeel hulle dag en nag dophou. Mnisi sê die nuwe tuiste […]
# Ses Afrika-gebaseerde Katolieke instellings doen ‘n beroep vir klimaatsoptrede wat die behoeftes van Afrika-gemeenskappe in ag neem. Hulle sluit aan by ‘n wêreldwye inisiatief om beleggings deur maatskappye in die fossielbrandstofsektor te onttrek en hernubare energie te ondersteun. Die aankondiging, wat tydens die COP31-klimaatberaad in Turkye gemaak is, betrek vyf godsdienstige ordes en ‘n […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê voortdurende opleiding en gespesialiseerde ondersteuning is noodsaaklik om komitees oor Openbare Rekeninge te versterk en te verseker dat staatsbesteding behoorlik ondersoek word. Tydens die beraad van die SAOG-organisasie van Komitees oor Openbare Rekeninge in Kempton Park het sy gewaarsku veranderinge in parlementêre lidmaatskap ná verkiesings […]
# Gholf: Die Amerikaner Bryson DeChambeau gaan volgende seisoen aan die DP World-toer deelneem na LIV Golf se ineenstorting. Die tweemalige Amerikaanse Ope-kampioen het Kategorie Een-lidmaatskap ontvang omdat hy die Ope in 2024 gewen het. Ander voormalige LIV-spelers, waaronder Jon Rahm, Tyrrell Hatton en Sergio Garcia, keer ook terug na die Europese reeks. Dustin Johnson […]
# Sokker: FIFA se president, Gianni Infantino, het drie uitdagers wanneer hy in Maart ‘n vierde termyn wil inpalm. UEFA het sy steun toegesê aan die president van die Franse Sokkerfederasie, Philippe Diallo. Die voormalige Switserse internasionale speler Ramon Vega en Kozo Tashima van Japan gaan ook staan. Infantino het kritiek verduur oor sy leierskap […]
# ‘n Ekonoom by Sanlam Beleggings, Patrick Buthelezi, verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal rentekoerse onveranderd laat wanneer sy Monetêre Beleidskomitee Donderdag vergader. Die bank sal waarskynlik ‘n versigtige houding teenoor inflasie handhaaf. Volgens Buthelezi het die konflik in die Midde-Ooste wêreldwye energiekoste opgestoot, wat bykomende druk op inflasie plaas. Hy waarsku ‘n verdere rentekoersverhoging van […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die aanstelling van generaal-majoor Eric Zanoxolo Mnisi as die nuwe militêre ombud verwelkom. Mnisi se termyn het op 15 November in werking getree, en hy sal klagtes deur huidige en voormalige militêre lede, asook die publiek, ondersoek en waar nodig korrektiewe stappe aanbeveel. Hy was voorheen die hoof van […]
# Die Proteas sal op die vierde dag van die eerste toets teen Bangladesj hervat met sy telling op 386 vir sewe, na reën en donderstorms vandag spel gestaak het. Suid-Afrika is steeds 14 lopies agter Bangladesj se eerstebeurt-totaal van 400. Ryan Rickelton is onoorwonne op 56, en Kagiso Rabada op vyf. Kaptein Temba Bavuma […]