# Flames and a large plume of black smoke were seen near Riyadh’s main airport after Saudi Arabia issued overnight alerts warning of possible aerial attacks. Yemen’s Houthi rebels later claimed they had attacked what they called sensitive sites in the capital with missiles and drones. Reuters photographs showed flames rising from behind what appeared […]
# Die adjunkminister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê geslagsgeweld en vrouemoord is onaanvaarbaar en vereis dringende optrede. Dit volg na die ontdekking van nege liggame in Ekurhuleni oor die afgelope twee maande. Letsike sê ‘n taakspan is intussen saamgestel, terwyl van die slagoffers nog nie geïdentifiseer […]
# Lesotho en Suid-Korea het tydens ‘n geleentheid in Maseru 60 jaar van diplomatieke betrekkinge herdenk. Die minister van Indiensneming en Arbeid, Ts’eliso Mokhosi, het die verhouding beskryf as een van wedersydse respek en samewerking. Hy het Suid-Korea se ondersteuning vir vaardigheidsontwikkeling deur die Koreaanse Internasionale Samewerkingsagentskap beklemtoon. Mokhosi sê Lesotho wil die samewerking verder […]
# Defend Our Democracy lei vandag verkiesingswaarnemers in Lenasia, Johannesburg op in die aanloop tot die plaaslike verkiesing. Die opleiding het ten doel om gemeenskapswaarnemers toe te rus met vaardighede om die verkiesing te monitor en deursigtigheid, aanspreeklikheid en nakoming van verkiesingswette te bevorder. Deelnemers uit gebiede soos Lenasia, Diepkloof, Meadowlands, Orlando en Protea Glen […]
# Die adjunkvoorsitter van die Unity Forum of Family Practitioners, Angelique Coetzee, vra waaksaamheid te midde van ‘n toename in A-pokke-gevalle, maar waarsku teen onnodige paniek. Coetzee het aan die SABC gesê enigiemand wat aan die virus blootgestel is of simptome soos koors, pynlike uitslae of blasies, kouekoors en geswelde limfkliere ontwikkel, moet onmiddellik mediese […]
# Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem en drie ander noodlottig gewond tydens operasies wat gevolg het ná die moord op twee polisiebeamptes in Libode in die Oos-Kaap gister. Adjudant-offisier Thando Magoxo en konstabel Ntlahla Tyhali het reageer op ‘n diefstal-voorval in ‘n spazawinkel toe hulle doodgeskiet en hul vuurwapens gesteel is. Die […]
# ‘n Hongaarse gay paartjie wat al vyf jaar probeer om ‘n kind aan te neem, hoop op ‘n deurbraak na eerste minister Peter Magyar begin het om beperkings deur die voormalige leier Viktor Orban om te keer. Bence Lakatos en Jozsef Vanyovszki sê daar was vooroordele met hul aansoek. Lakatos is in Augustus amptelik […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging het sy verbintenis tot die bekamping van geslagsgeweld en vrouemoord herbevestig. SALGA-leiers en personeel het tydens ‘n nasionale solidariteitsbyeenkoms in Pretoria kerse aangesteek ter nagedagtenis aan die vroue wie se liggame onlangs in Ekurhuleni gevind is. SALGA se uitvoerende hoof, Sithole Mbanga, sê die bekamping van geweld teen vroue verg […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns se afrigter, Miguel Cardoso, sê Al Ahli se sterbelaaide span skrik nie sy span af nie. Sundowns pak die Saoedi-Arabiese klub vanmiddag op Loftus Versfeld in die eerste ronde van die FIFA Afrika-Asië-Stille Oseaan-beker. Cardoso sê die uitslag sal afhang van die span se vertoning, moeite en konsentrasie. Sundowns is nog […]