# Brandbestryders het aansienlik vordering gemaak om ‘n berg-brand bo die La Plaisir-wynlandgoed in die Kaapse Wynlande onder beheer te bring. Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê munisipale spanne, grondspanne en vrywilligers het oornag gewerk om die brand te bestry. Die spanne kon te midde van sterk wind, ‘n steil terrein en vlamme […]
# President Cyril Ramaphosa het die sperdatum vir die Madlanga-kommissie se finale verslag verleng tot 25 Januarie 2027. Die kommissie ondersoek misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel. Die verlenging sal die kommissie toelaat om bykomende getuienis te verwerk, insluitend getuienis deur kenners wat aanbevelings gedoen het om binne die kommissie se ondersoekmandaat te […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het op sosiale media gesê hy verbied CNN, MSNBC en Politico uit die Withuis omdat hierdie nuuskanale volgens hom herhaaldelik fopnuus versprei. Hy waarsku ander nuuskanale kan dieselfde behandeling kry. Volgens Reuters is dit nog onduidelik hoe die verbod toegepas sal word. Joernaliste van die drie nuuskanale was ná […]
# ‘n Afgetrede regter van Kalifornië wat as beregter opgetree het, het Uber beveel om ongeveer 652-miljoen-rand aan die ouers van ‘n 23-jarige vrou te betaal wat dood is nadat ‘n Uber-bestuurder haar op ‘n snelweg afgelaai het. Emily Normandin-Parker was in 2023 saam met ‘n vriendin op pad huis toe na ‘n aand uit […]
# A retired California judge acting as an arbitrator has ordered Uber to pay about 652-million-rand to the parents of a 23-year-old woman killed after an Uber driver left her on a freeway. Emily Normandin-Parker was travelling home with a friend after a night out in 2023 when the driver stopped at an unsafe section […]
# A Hungarian gay couple who have been trying to adopt for five years are hoping for a breakthrough after Prime Minister Peter Magyar began reversing restrictions introduced under former leader Viktor Orban. Bence Lakatos and Jozsef Vanyovszki say they faced an unspoken bias against their application. In August, Lakatos was officially declared eligible to […]
# Rugby: Die Verenigde Rugbykampioenskap sal in die komende seisoen steeds toelaat dat afrigters voor wedstryde privaat met skeidsregters vergader. Wêreldrugby se verbod op sodanige interaksie het Rassie Erasmus en Dave Rennie tydens die onlangse toetsreeks tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland frustreer en tot ‘n waarskuwing gelei dat afrigters die media kan gebruik om die skeidsregter […]
# Amerika, Denemarke en Groenland het ‘n ooreenkoms bereik wat Washington toelaat om sy militêre teenwoordigheid op die eiland aansienlik uit te brei. President Donald Trump sê die ooreenkoms sal ook verhoed dat teenstanders militêre basisse in Groenland vestig of sensitiewe beleggings daar maak sonder Amerikaanse goedkeuring. Reuters het vroeër berig Amerika en Denemarke is […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, is optimisties die geskil oor Amerikaanse visumbeperkings wat sekere Suid-Afrikaners raak, kan binnekort opgelos word. Amerika sê die beperkings is gemik op persone wat verbind word met sekere beleid wat verband hou met grond, ras en geweld. Didiza sê diplomatieke samesprekings tussen Pretoria en Washington duur […]