# US President Donald Trump has abandoned plans to livestream the execution of the man who killed 13 people at Fort Hood military base in Texas in 2009. Nidal Hasan, a former Army psychiatrist, is scheduled to be executed by firing squad on 3 December. Defence Secretary Pete Hegseth had announced that the public would […]
# Rusland het in slegs ses weke byna die bou van ‘n groot nuwe basis vir die lansering van straalaangedrewe hommeltuie voltooi. Dit is volgens verdedigingskenners en ‘n ontleding van satellietbeelde deur Reuters, en vorm deel van die jongste uitbreiding van Rusland se aanvalsvermoë naby Oekraïne. Die konstruksie val saam met ‘n toename in die […]
# Gholf: Rory McIlroy van Noord-Ierland het ‘n goed begin by die DP World Indië-kampioenskap in Nieu-Delhi en sy openingsronde met twee houe onder baansyfer voltooi. Die wêreld-nommer-twee het vier voëltjies aangeteken en twee keer houe aan baansyfer afgestaan vir ‘n telling van 70. Hy is vier houe agter die voorloper, Niklas Norgaard van Denemarke, […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het planne laat vaar om die teregstelling van Nidal Hasan regstreeks aanlyn uit te saai. Hasan het in 2009 dertien mense by die Fort Hood-militêre basis in Texas vermoor. Die voormalige psigiater in die weermag, sal na verwagting op 3 Desember deur ‘n vuurpeloton tereggestel word. Die minister van […]
# Die onafhanklike verkiesingsontleder Michael Atkins sê verkiesingsreëls moet duideliker wees, na die Konstitusionele Hof se uitspraak wat 181 ANC-kandidate toelaat om aan die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November deel te neem. Die hof het die Verkiesingskommissie beveel om die kandidate in ses munisipaliteite op die stembrief in te sluit. Atkins sê die uitspraak beklemtoon […]
# Rugby: Die Junior Springbok-ster Luan Giliomee begin môre sy Bulle-loopbaan in die nommer 15-trui in die Kampioenebeker-wedstryd teen Stade Francais op Loftus. Hy vervang die Bok-veteraan Willie le Roux, wat na die bank skuif. Die 20-jarige Giliomee het onlangs na Pretoria verhuis nadat hy sy termyn by die Haaie voltooi het. Hy vorm die […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, sal aan die Weense Ope deelneem nadat Saoedi-Arabië se “Six Kings Slam” weens terreuraanvalle tot Desember uitgestel is. Die organiseerders sê hulle het dadelik met die Spanjaard se bestuur in aanraking gekom toe aanduidings van die uitstel na vore gekom het. Hulle beskryf Alcaraz se deelname as ‘n groot […]
# Tennis: Alexander Zverev van Duitsland het die Australiër Alex de Minaur in skoon stelle geklop om die halfeindronde van die Shanghai Meesters te haal. Die topgekeurde speler het in 78 minute met 6-4, 6-4 gewen en ‘n aansienlik beter vertoning gelewer, na hy in sy vorige twee wedstryde drie stelle nodig gehad het vir […]
# Tennis: Pole se Iga Swiatek het die kwarteindronde van die Wuhan Open in China gehaal nadat sy die Amerikaner Ashlyn Krueger in skoon stelle geklop het. Die sewende gekeurde speler is een van slegs twee gekeurde spelers uit die top-tien wat nog in die toernooi oor is, na verskeie topspelers uitgeskakel is. Swiatek het […]