# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê pogings word aangewend om die polisiediens in die land te versterk. Polisiemisdaadstatistieke het ‘n afname in ernstige kontakmisdaad aangeteken gedurende die eerste kwartaal van die 2026/2027-boekjaar. Ramaphosa het tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto gister, aan die media gesê Suid-Afrikaners moet die polisie erkenning gee vir die afname in […]
# Eskom sê Suid-Afrika se kragvoorsiening versterk steeds namate sy opwekkingsvloot volgehoue strukturele en operasionele verbeterings lewer. Eskom se Energiebeskikbaarheidsfaktor vir die jaar tot nou het tot 67,87-persent gestyg, die hoogste vlak sedert 2020. Die nutsmaaskappy se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê gemiddelde onbeplande onderbrekings is met ses-duisend-873 megawatt oor die afgelope drie jaar van 16-duisend-130 […]
# Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers gister in Mashobote. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die polisie het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het liggame by ‘n berg in die gebied gesien. Hy sê polisielede van die Onwettige […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media gister tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto ingelig. Ses Suid-Afrikaners word vermis na die oorstromings op die Nepal-Tibet-grens. Die president sê die regering verleen hulp deur die Suid-Afrikaanse ambassade:
# Die Mededingingskommissie het die aanstelling van Bukhosibakhe Majenge en Tamara Mokoka as adjunk-kommissarisse van die Kommissie verwelkom, wat Dinsdag 1 September in werking tree. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die aanstellings aangekondig. ‘n Woordvoerder, Siyabulela Makunga, sê albei is institusioneel ontwikkelde leiers wie se loopbane oor baie jare deur […]
# Cricket: Dewald Brevis smashed an unbeaten 75 off just 32 balls as South Africa bounced back with a seven-wicket victory over Zimbabwe in the T20 tri-series in Windhoek. Zimbabwe made 144 for eight after the Proteas’ spinners, led by captain Bjorn Fortuin and Prenelan Subrayen, slowed their progress. Brevis then took South Africa to […]
# Rescue operations have resumed in Nepal after a brief suspension, with authorities seeking specialist help as the death toll continues to rise. More than 600 people have died and almost three-thousand remain missing in Nepal and Tibet, including more than 500 foreign nationals. The threat of further flooding is complicating the search. A lake […]
# Niger’s military government says it has regained control of key sites in the capital, Niamey, after mutinous soldiers attacked the airport and presidential palace. Dozens of soldiers were reportedly killed or arrested after hours of gunfire and explosions. State television, which was briefly taken off air, later showed footage of detained troops. The government […]
# Rugby: The Pumas have booked their place in the Currie Cup semi-finals after a 52-26 victory over the Cheetahs at Mbombela Stadium. The hosts scored eight tries to four in a dominant display, leading 28-7 at half-time. The Pumas had needed a bonus-point win to guarantee their place in the final four, and delivered […]