# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het hulde gebring aan die nege vroue wat in Ekurhuleni vermoor is en kranse gelê ter nagedagtenis aan hulle. Die liggame is binne minder as twee maande in die munisipaliteit ontdek. Hill-Lewis sê vroue moet sonder vrees in hul gemeenskappe kan leef. Hy vra meer sigbare wetstoepassing, verbeterde beligting en […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het die Asiatiese kampioen Al Ahli 2-1 gister op Loftus Versfeld geklop om die Afrika-Asië-Stille Oseaan-beker te wen en deur te dring na die FIFA-interkontinentale beker. Die Portugese doelskieter Nuno Santos het Sundowns in die 17de minuut met ‘n kopskoot laat voorloop en die wedstryd nege minute voor die einde met […]
# Raadslid Palesa Yates van die African Christian Democratic Party het na aanleiding van die liggame van nege vroue wat oor ‘n tydperk van twee maande in Ekurhuleni gevind is, gesê die polisie het vroue in die steek gelaat. Yates meen doeltreffender patrollies deur die Ekurhuleni-metropolisie kon die moorde voorkom het. Sy het die owerhede […]
# Die vakbondfederasie COSATU, vra die regering om afgetrede militêre personeel te verseker hul mediese dekking is nie in die gedrang nie. Die vakbondfederasie is bekommerd oor berigte dat die mediese fonds vir oudlede van die Staandemag moontlik vanaf November nie sy verpligtinge sal kan nakom nie. COSATU sê sowat 21-duisend voormalige SANW-lede en hul […]
# Motorsport: Suid-Afrika sal sy eerste internasionale 24-uur-uithouwedren aanbied wanneer die Kyalami Grand Prix-renbaan van 8 tot 10 Januarie 2027 die Michelin 24-uur Kyalami aanbied. Die geleentheid vier die Michelin 24-uurreeks se debuut op die Afrika-vasteland. Die organiseerder, Creventic, het die vlagskipwedren uit Dubai verskuif weens geopolitieke onsekerheid en stygende bedryfskoste. Creventic se hoofbestuurder, Helen […]
# Motorsport: Veteran driver Marcel Angel has died following a serious incident during a race at Killarney International Raceway in Cape Town yesterday. Motorsport South Africa confirmed the 62-year-old died while competing in Race 1 of the Extreme SuperCars category at the National Extreme Festival. The remainder of Saturday’s racing programme was cancelled. Angel was […]
# Cricket: England returned to the top of the T20 rankings after completing a three-nil series sweep over Sri Lanka with an eight-wicket victory in Manchester. Sri Lanka were bowled out for 124, with Sonny Baker, Will Jacks and Jofra Archer taking two wickets each. England reached their target in under 10 overs, led by […]
# Krieket: Die Protea-vroue het die T20-internasionale reeks teen Zimbabwe met vyf oorwinnings ingepalm nadat hulle gister die laaste wedstryd met 13 lopies in Bulawayo gewen het. Suid-Afrika het 164 vir ses aangeteken, met Kayla Reyneke onoorwonne op 34 en Anneke Bosch wat 33 lopies bygedra het. Zimbabwe het op 103 vir twee gelyk of […]
# Greenland and Denmark say a new agreement with the United States will not compromise Greenland’s sovereignty, despite US President Donald Trump saying Washington will have permanent control over the island’s security. Reuters reports the deal is expected to allow a greater US military presence in Greenland, while keeping the territory under Danish sovereignty. Details […]