# Die Inkatha Vryheidsparty stel vandag sy manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing van 2026 by die Princess Magogo-stadion in KwaMashu, Durban, bekend. Die IVP se nasionale woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê die party se manifes sal planne uiteensit vir doeltreffende, etiese en verantwoordbare munisipaliteite, goeie bestuur en integriteit, asook die plaaslike ekonomie, met die fokus op […]
# Anthropic has quietly set up a biology laboratory in the San Francisco Bay Area as it expands its use of artificial intelligence in life sciences. Reuters reports the company is hiring biologists and biochemists and wants to use AI to investigate rare and neglected diseases. The move comes amid earlier warnings that increasingly powerful […]
# Die Departement van Basiese Onderwys sê sy Nasionale Grondslagfase-katalogus vir 2026 is goedgekeur, wat die weg baan vir provinsiale verkryging. Woordvoerder Terence Khala sê die besluit volg na ondersoeke deur die Ouditeur-generaal, ‘n onafhanklike ondersoek en regskenners wat bevind het daar was geen bedrog of begunstiging nie. Khala sê provinsies is reeds betrek by […]
# Groenland en Denemarke sê ‘n nuwe ooreenkoms met Amerika bedreig nie Groenland se soewereiniteit nie, ondanks president Donald Trump se uitlating dat Washington permanente beheer oor veiligheid op die eiland sal hê. Reuters berig die ooreenkoms sal na verwagting voorsiening maak vir ‘n groter Amerikaanse militêre teenwoordigheid in Groenland, maar die gebied bly onder […]
# Krieket: Engeland is terug bo-aan die T20-ranglys nadat hulle al drie wedstryde in ‘n reeks teen Sri Lanka gewen het, met ‘n oorwinning van agt paaltjies in die finale wedstryd in Manchester. Sri Lanka is vir 124 lopies uitgeknikker, met Sonny Baker, Will Jacks en Jofra Archer wat elk twee paaltjies geneem het. Engeland […]
# Cricket: The Proteas Women completed a five-nil T20 International series sweep over Zimbabwe after winning the final match by 13 runs in Bulawayo yesterday. South Africa posted 164 for six, with Kayla Reyneke unbeaten on 34 and Anneke Bosch making 33. Zimbabwe appeared to be in contention at 103 for two, but the Proteas […]
# Die Activists and Citizens Forum het die verlenging van die Madlanga-ondersoekkommissie tot 25 Januarie verwelkom. Woordvoerder Dennis Bloem sê die kommissie het ernstige probleme binne die strafregstelsel aan die lig gebring. Bloem het die kommissarisse, getuienisleiers en ondersoekers geprys vir tasbare resultate, insluitend skorsings, afdankings en arrestasies. Hy sê die bykomende tyd moet die […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto’s te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind word nie. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die SAPD het nog geen skets van ‘n verdagte, gesoekte-plakkaat of foto van ‘n verdagte in verband met die sake uitgereik nie. Sy […]
# Vlamme en pluime swart rook is naby Riyad se hooflughawe opgemerk nadat Saoedi-Arabië oornag waarskuwings uitgereik het oor moontlike lugaanvalle. Houthi-rebelle in Jemen het later beweer hulle het sensitiewe teikens in die hoofstad met missiele en hommeltuie aangeval. Foto’s deur Reuters wys die vlamme agter brandstofopgaartenks naby die King Khalid Internasionale Lughawe. Saoedi-Arabië se […]