# Die Regterlike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste het in die 2025/2026-boekjaar 554 klagtes van vermeende gebruik van geweld teen gevangenes ontvang. Regter Lee Bozalek het in ʼn onderhoud met Newzroom Afrika kommer gelug oor toenemende onnatuurlike sterftes en vrae oor sterftes in aanhouding. Dit sluit gevalle in by die Pollsmoor- en Goodwood-gevangenisse. Bozalek sê oorbevolking […]
# Eskom sê Koeberg Eenheid Een is gister van lyn gehaal nadat ʼn beskermingstelsel geaktiveer is tydens ʼn toetsproses wat met beplande onderhoud aan Eenheid Twee verband hou. Ingenieur-spanne ondersoek die oorsaak en of herstellende optrede nodig is. Eskom sê daar is geen kerngevaar nie. Alle veiligheidstelsels werk normaal en die stasie bly bestendig. Die […]
# President Donald Trump van Amerika het belangrike sanksies en tariewe teen Rusland laat vaar, slegs enkele dae voor dit in werking sou tree volgens ʼn wet wat hy verlede maand bekragtig het. Dit sou druk op Moskou verhoog weens sy inval in Oekraïne. Dit het tariewe van tot 100-persent ingesluit op goedere van groot […]
# Rugby: Nieu-Seeland het Australië met 43-21 verpletter in die tweede Bledisloe-beker-toets in Sydney, en skoonskip gemaak in die reeks van twee toetse. Die All Blacks het die eerste helfte oorheers en 36 punte aangeteken teenoor Australië se sewe. Beauden Barrett het ʼn drie gedruk nadat hy ʼn aangee onderskep het, terwyl Peter Lakai en […]
# Die sakeman Suliman Carrim het in die Pretoria-landdroshof verduidelik dat sy beplande reis ʼn godsdienstige pelgrimstog aan Saoedi-Arabië via Dubai, en daarna ʼn reis na Pakistan ingesluit het. Sy prokureur, Hendrik Potgieter, sê Carrim het ʼn retoerkaartjie gehad, terwyl die staat se ondersoekbeampte, Jimmy Kubayi, sê die bespreking was nie retoer nie en dat […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Suid-Afrika sal hom by November se COP31-klimaatskonferensie in Antalya, Turkye, beywer vir regverdige klimaatfinansiering. Maynier sê ontwikkelende lande het groter ondersteuning nodig om by klimaatsverandering aan te pas, uitlaatgasse te verminder en kwesbare gemeenskappe te beskerm. Hy sê klimaatsoptrede moet industrialisasie, werkskepping en […]
# Sokker: Manchester City se afrigter, Enzo Maresca, sê die klub se spelers, ondersteuners en bestuur het nader aan mekaar beweeg sedert ʼn onafhanklike kommissie City skuldig bevind het aan oortreding van die Premierliga se finansiële reëls. Die kommissie het 114 van 115 aanklagte behou. City ontken die aanklagte en het teen die beslissing geappelleer. […]
# Rugby: New Zealand have thrashed Australia 43-21 in the second Bledisloe Cup Test in Sydney, completing a clean sweep of the two-match series. The All Blacks dominated the first half, scoring 36 points to Australia’s seven. Beauden Barrett scored a try after intercepting a pass, while Peter Lakai and other New Zealand players helped […]
# Suid -Afrika sal by die COP31-konferensie klem lê op finansiering vir klimaat-aanpassing, werkloosheid, ongelykheid en armoede. Die klimaatverandering-onderhandelaar, Maesela Kekana, het in Sandton gesê die land sal hom beywer vir praktiese oplossings in billike energieoordrag, en meer befondsing vir ontwikkelende nasies. Hy vra duideliker maatreëls om klimaat-veerkragtigheid na te spoor, die dringende oorgang van […]