# Sokker: Die Orlando Pirates sal vandag in Rustenburg probeer om hul onoorwonne aantal wegwedstryde tot vier Premierliga-wedstryde uit te brei wanneer hul teen die Marumo Gallants te staan kom. Die Buccaneers het reeds oorwinnings oor Chippa United en Kruger United behaal en gelyk gespeel teen AmaZulu. Dit ewenaar Mamelodi Sundowns se wegwedstryde, met twee […]
# ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir hewige donderstorms is vir die westelike dele van die Vrystaat uitgereik. ‘n Voorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lungile Makondo, sê verspreide buie en donderstorms word oor sentrale en westelike gebiede verwag, wat kan uitbrei na die verre weste. Die storms sal swaar neerslae, plaaslike oorstromings, oormatige weerlig en ‘n […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die party sal eerlike en etiese leierskap aan eThekwini bied indien hy verkies word. Malema het tydens die bekendstelling van die EFF se KwaZulu-Natalse manifes in Inanda, dienslewerings- en infrastruktuuruitdagings, insluitend water, sanitasie en probleme met paaie, gekritiseer, en steun uitgespreek vir die party se burgemeesterskandidaat vir eThekwini, Hlengiwe […]
# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, het die Nasionale Uitvoerende Komitee-lid, Andile Lungisa, gekritiseer oor sy besluit om sy verwydering van die party se kandidatelys in Nelson Mandelabaai hof toe te neem. Mantashe het, in aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in November, tydens ‘n huis-tot-huis-veldtog in Kariega in die Oos-Kaap gesê die ANC […]
# Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, het die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, gekritiseer oor haar rekord en benadering tot Johannesburg. McKenzie sê Johannesburg het nuwe leierskap nodig en die PA se burgemeesterskandidaat, Kenny Kunene, sal dit kan doen. McKenzie se opmerkings vorm deel van die partye se […]
# Soccer: Orlando Pirates will look to extend their unbeaten away run to four league matches when they face Marumo Gallants in Rustenburg today. The Buccaneers have won at Chippa United and Kruger United, after drawing with AmaZulu. That matches the start Sundowns made on the road, where they have recorded two wins and two […]
# Russian authorities say two people have been killed in a massive Ukrainian drone attack on Moscow and the surrounding region. Moscow Mayor Sergei Sobyanin says more than one-thousand-600 drones were intercepted since Saturday, including 450 targeting the capital. Several drones reached an oil refinery in Moscow, while another struck a residential building. About 400 […]
# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie waarsku teen ‘n bedrieër wat die naam en foto van die waarnemende direkteur van ondersoeke, advokaat Ntuthuzelo Vanara, gebruik om vertroulike inligting te bekom. Woordvoerder, Henry Mamothame, sê die telefoonnommer wat gebruik word, behoort nie aan Vanara nie en die saak sal na die polisie verwys word. Mense word versoek […]
# Belangegroepe in die staalbedryf versoek die regering om belastingkortings op ingevoerde langstaalprodukte te versnel nadat tekorte ontstaan het sedert ArcelorMittal Suid-Afrika gesluit het. ‘n Algemene invoerheffing van tien-persent is in Mei op langstaalprodukte ingestel, terwyl van die strukturele staal uit China en Thailand aan bykomende teenstortingstariewe onderhewig is. Die bedryfshoof van XA Global Advisors, […]