# Nvidia CEO Jensen Huang has rejected warnings that artificial intelligence could lead to humanity’s extinction, calling them “doomsday narratives”. Huang told CBS News there is a zero-percent chance AI will end the world by 2030, saying scaring people is irresponsible. His comments come amid growing concern about increasingly powerful AI systems. Former Anthropic researcher […]
# New research suggests people are speaking about 28-percent fewer words each day than they did in 2005. Researchers analysed recordings from more than two-thousand people in 22 studies conducted between 2005 and 2019, finding that daily speech declined by about 338 words a year. The drop was even greater among people under 25. Psychologists […]
South Africa’s proposed new rules for cross-border cryptocurrency transactions could put billions of rand in investment at risk. The chief executive of the global crypto exchange company VALR, Farzam Ehsani, says at least 2.2-billion-rand in potential foreign investment in South African crypto businesses has already been put on hold. The amount includes a proposed 1.6-billion-rand […]
# Evacuation orders have been issued in parts of the Tokyo region as powerful Typhoon Dujuan approaches Japan’s Pacific coast, bringing torrential rain and strong winds. The Japan Meteorological Agency warns conditions could worsen rapidly as the storm moves closer to the capital. More than 300 millimetres of rain has fallen since Saturday in parts […]
# Die Forum for South Africa het sy nasionale leier en president, Tebogo Mashilompane, as burgemeesterskandidaat vir die Madibeng-plaaslike munisipaliteit in Noordwes aangekondig. Die party sê die benoeming weerspieël sy verbintenis tot verantwoordbare en deursigtige plaaslike regering. Mashilompane se veldtog sal konsentreer op verbeterde dienslewering, skoon bestuur, verantwoordelike aanwending van openbare hulpbronne en ekonomiese geleenthede. […]
# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, Somadoda Fikeni, sê die nuwe Wet op die Staatsdienskommissie sal die liggaam se onafhanklikheid van staatsdepartemente versterk. Fikeni het aan die media gesê die kommissie sal oor ‘n onafhanklike sekretariaat en uitgebreide bevoegdhede beskik om bestuurspraktyke te ondersoek. Sy mandaat sal ook plaaslike regering, staatsbeheerde maatskappye en ander staatsentiteite […]
# Sokker: Die president van die Konfederasie van Afrika-sokker, Patrice Motsepe, vra groter dringendheid terwyl Kenia, Tanzanië en Uganda voorberei om volgende jaar se Afrikabeker-toernooi aan te bied. Hy sê stadions moet teen Januarie gereed wees vir inspeksie. Hy het wel vordering erken, maar wys daarop dat sekere geriewe aansienlik verbeter sal moet word. Kenia […]
# Die Pietermaritzburgse Ekonomiese Geregtigheids- en Waardigheidsgroep sê hoë vlakke van wanvoeding en agterstande in kinder-ontwikkeling sal voortduur omdat gesinne weens stygende lewenskoste die hoeveelheid en gehalte van kos moet inperk. Koördineerder Mervyn Abrahams het aan Newzroom Afrika gesê pensioentrekkers en huishoudings wat afhanklik is van staatstoelaes word die swaarste getref. Hy sê die hoë […]
# Gemeenskappe in Zimbabwe is gevra om betyds voor te berei vir die bedreiging van ‘n El Niño-droogte. Sonkragbesproeiing, klimaatinligting en klimaatslim boerdery help om voedselsekerheid in die droogtegeteisterde Chiredzi-gebied te versterk. Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram sê drie sonkragaangedrewe boorgate ondersteun ‘n gemeenskapstuin van drie hektaar. Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, […]