# Die Economic Emancipation Forum-party vra ʼn plaaslik gedrewe benadering tot ontwikkeling, wat fokus op dienslewering, werkskepping en ekonomiese groei in die gemeenskap. ECOFORUM se president, Bafana Langa, het te midde van voorbereiding vir die verkiesing aan Newzroom Afrika gesê sy veldtog gee voorkeur aan klein sakeondernemings, township-ekonomieë, landbou en nywerheidsontwikkeling terwyl hulle op wyk-vlak […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad sê koalisieregerings gaan waarskynlik ʼn kenmerk van plaaslike regering bly ná Suid-Afrika se verkiesing op 4 November. Die WNNR gebruik statistiese modellering wat op kiesers se gedragspatrone gebaseer is om verkiesingsuitslae te voorspel. Professor Pravesh Debba sê voorspellings vir sommige munisipaliteite het moontlik ʼn foutmarge van twee-persent. Hy sê vroeë […]
# President Donald Trump van Amerika se planne om weer regstreekse vlugte tussen Amerika en Libanon in te stel, het ʼn terugslag beleef weens kommer oor veiligheid by die Beirut-lughawe. ʼn Lugvaartagentskap van die Verenigde Nasies het bevind die lughawe se sertifisering het verval, noodplanne is onvoldoende en brandbestrydingstoerusting is nie geskik vir groot vliegtuie […]
# US President Donald Trump’s plan to restore direct flights between the United States and Lebanon has hit a setback over safety concerns at Beirut airport. A United Nations aviation agency found the airport’s certification had expired, its emergency plan was inadequate and its firefighting equipment unsuitable for large aircraft. Lebanon says it is addressing […]
# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het ondersteuners in Emfuleni aangemoedig om in groot getalle deel te neem aan volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing. Ramaphosa het sowat 300 vrywilligers toegespreek en kiesers gevra om die party te help om beheer van Kaapstad terug te wen en die DA-oorheersing in die Wes-Kaap te beëindig. Hy sê Kaapstad is […]
# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, kritiseer munisipaliteite omdat waterinfrastruktuur verwaarloos word en sê tekorte raak huishoudings sowel as boere. Hlabisa het tydens die party se verkiesingsveldtog in Tzaneen, Limpopo, gesê die instandhouding van infrastruktuur is ‘n kernprioriteit en beklemtoon dat munisipaliteite verouderde en gebrekkige stelsels moet herstel voor dit in groter […]
# Frankryk is geskud deur die ergste onluste in dekades nadat betogings oor stygende lewenskoste en die agteruitgang van openbare dienste in geweld ontaard het. Meer as 500-duisend mense het Saterdag aan die betogings deelgeneem, wat meestal vreedsaam was. Gewelddadige groepe het egter openbare geboue aan die brand gesteek, winkels geplunder en met die polisie […]
#Tennis: Die Spanjaarde Alejandro Davidovich Fokina en Rafael Jodar gaan sake uitwoed in die eindstryd van die Shanghai Meesters, nadat hulle onderskeidelik die topgekeurde Alexander Zverev en die voormalige wêreldnommer een, Daniil Medvedev, uitgeskakel het. Davidovich Fokina het die Duitser Zverev met 5-7, 6-4, 6-3 verslaan, terwyl die 20-jarige Jodar die Rus Medvedev met 6-3, […]
# Tennis: Maja Chwalinska van Pole het haar landgenoot Iga Swiatek met 7-5, 6-1 geklop en is deur na haar eerste WTA Een-duisend-eindstryd in Wuhan, China. Swiatek het met ‘n besering aan haar linkerdy gesukkel, nadat sy 5-3 in die eerste stel voor was. Chwalinska het tien van die daaropvolgende elf potte gewen om die […]