# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd gehou op sewe-persent, in die lig van voortdurende inflasierisiko’s en wêreldwye onsekerheid oor die konflik in die Midde-Ooste. Vier lede van die komitee was ten gunste daarvan om die koers onveranderd te laat, terwyl twee ‘n verhoging van 25-basispunte verkies het. Die president van […]
# Die voorsitter van MTN, Mcebisi Jonas, sê die verwydering van immigrante uit Suid-Afrika los nie die land se ekonomiese uitdagings op nie. Jonas het tydens die Kgalema Motlanthe-stigting se Winterseminaar gesê werkloosheid, ongelykheid en korrupsie is gewortel in regeringsmislukkings eerder as migrasie. Jonas het leiers aangespoor om strukturele ekonomiese probleme aan te spreek in […]
NuusFlits: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te hou op 7-persent met die prima uitleenkoers wat op 10,5-persent bly.
NewsFlash: The South African Reserve Bank has decided to keep the repo rate unchanged at 7-percent, with the premier lending rate remaining at 10.5-percent.
# Oudpresident Kgalema Motlanthe sê Afrikalande moet ekonomiese samewerking versterk om migrasie-uitdagings reg oor die vasteland te hanteer. Hy het op die Kgalema Motlanthe-stigting se winterseminaar in Johannesburg gesê migrasie is nie ‘n nuwe verskynsel nie, maar dis kommerwekkend hoe immigrasie tans behartig word. Motlanthe beklemtoon Suid-Afrika se ekonomie is nou verbind met die res […]
# Solidariteit Helpende Hand sê die regering moet dringend die administrateur van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Hlengani Mathebula, se aanstelling hersien weens kommer oor leierskap en verantwoordbaarheid. Gerhard Pretorius van Solidariteit bevraagteken ook die aanstelling van Bojane Segooa aan die hoof van die skema se oudit- en risikokomitee, rakende ‘n ondersoek na ‘n […]
# A 70-year-old woman has been charged over the murder of a British-South African expat in rural France in April last year. Sixty-five-year-old Karen Carter had suffered eight serious stab wounds and was found outside her guest house in Trémolat in the Dordogne, where she had lived for over a decade. The suspect was originally […]
# The DA has announced that it will launch its 2026 local government election manifesto in Johannesburg on 8 August. According to the party, the city was chosen because the party believes poor governance has left Johannesburg in decline and that voters have an opportunity to change this at the ballot box on 4 November. […]
# Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Reserwebank gevra om rentekoerse onveranderd te hou wanneer sy Monetêre Beleidskomitee hierdie week vergader. Volgens die vakbond is die inflasiestyging tot vyf-persent in Junie hoofsaaklik veroorsaak deur hoër brandstofpryse wat met die konflik in die Midde-Ooste verband hou , eerder as sterk verbruikersvraag. Theuns du Buisson van Solidariteit […]