# Iran seized two ships in the Strait of Hormuz, tightening its grip on the strategic waterway, after US president Donald Trump indefinitely called off attacks with no sign of peace talks restarting. Iran’s Tasnim news agency reports the Revolutionary Guards had seized two vessels for maritime violations and escorted them to Iranian shores. It […]
# Pope Leo used the last full day of his four-nation African tour to speak out against wealth inequality. He urged believers in Equatorial Guinea to bridge the gap between rich and poor. The pontiff, who has attracted the ire of US president Donald Trump after becoming more outspoken against war and despotism, also visited […]
# AfriForum sê die vlak van geweld in plaasaanvalle bly kommerwekkend hoog, al het plaasmoorde effens gedaal. Volgens hul jongste verslag oor plattelandse misdaad het die organisasie verlede jaar 184 plaasaanvalle en 29 plaasmoorde aangeteken, met byna vier uit tien voorvalle wat ernstige geweld insluit. Jacques Broodryk van AfriForum sê die verslag toon ook dat […]
# Die United Africans Transformation het hulle teleurstelling uitgespreek na die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, ‘n mosie oor ‘n ampsklag teen president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-saak, gestop het. Die party voer aan die besluit verswak toesig, ondermyn openbare vertroue in demokratiese instellings, en verminder aanspreeklikheid. Die woordvoerder van UAT, Mighty […]
# Die DA sê die regering van premier Panyaza Lesufi het die afgelope vyf jaar slegs een nuwe sportfasiliteit in Gauteng gebou. Dit is onthul in ‘n skriftelike antwoord in die provinsiale wetgewer, wat toon slegs die fasiliteit in Carletonville is voltooi. Kingsol Chabalala van die DA het die Provinsiale Departement van Sport, Kuns, Kultuur […]
# Die Grensbestuursowerheid sê hulle sal met wetstoepassingsagentskappe saamwerk om korrupsie by toegangshawens te bekamp. Kommissaris Michael Masiapato sê ‘n gekoördineerde benadering is nodig om bewerings van amptenare wat betrokke is by smokkelary en ander misdade aan te keer. Die owerheid het beklemtoon die bekendstelling versterk hulle anti-korrupsie-veldtog. Masiapato vra die publiek om verdagte aktiwiteite […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê ‘n ondersoek is aan die gang na die oorsaak van ‘n brand wat die kleinhandelwinkel by die Onder-Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin in Mpumalanga beskadig het. Besoekers word aangeraai om voorraad saam te bring terwyl die restaurant gesluit bly weens kragonderbrekings as gevolg van die brand. Die woordvoerder van SANParke, […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê City Power se nuwe ses-stap goedkeuringsproses vir sonkraginstallasies veroorsaak onnodige koste, vertragings en verwarring vir inwoners en ondernemings. Volgens die organisasie wend mense hulle tot sonkrag weens onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening en stygende tariewe. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, voer aan bestaande voldoeningsertifikate verseker reeds dat veiligheid en wetlike […]
# Atletiek: Die wêreld se vinnigste man, Usain Bolt, het die Australiese naelloopsensasie Gout Gout aangespoor om homself met ‘n sterk ondersteuningspan te omring sodat hy nie deur sukses ontspoor word nie. Die agtienjarige Gout word reeds vergelyk met die Jamaikaan wat steeds die wêreldrekords in die 100- en 200-meter hou. Bolt sê Gout het […]