Skip to content

Minister Lamola sê skuldlas belemmer Afrika se ontwikkelingsdoelwitte [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die toenemende skuldlas op Afrika belemmer sy ontwikkelingsdoelwitte. Hy het tydens die Afrika- en Europa-dialoog in Pretoria gesê 25 Afrikalande het die afgelope paar jaar meer bestee aan skuld-delging as aan gesondheid en onderwys. Lamola sê lande in die Globale Suide moet tot ses-persentasiepunte meer betaal om geld te leen as lande buite Afrika:

ENG LamolaONAmbitions