# Atletiek: Die Sweeds-Amerikaanse paalspringsensasie Mondo Duplantis het aangekondig dat hy die binnenshuise seisoen gaan oorslaan om te rus en vir die buitelugseisoen voor te berei. Die 26-jarige wêreld- en Olimpiese kampioen sê sy liggaam het herstel nodig sodat hy op sy beste kan presteer wanneer hy in Mei volgende jaar weer begin deelneem. Die […]
# Basketbal: Die National Basketball Association het sy enigste elite-basketbal-opleidingsakademie in Afrika, wat uit Senegal bedryf is, gesluit. Die program, wat in 2018 begin is, het ongeveer 110 jong talentvolle spelers van regoor die vasteland opgelei, insluitend spelers wat tot professionele vlak gevorder het. Die liga beplan om die akademie-opleiding na ‘n nuwe wêreldklasfasiliteit in […]
# Nearly all cat foods tested in a new investigation contained toxic contaminants, including plastic chemicals, the weedkiller glyphosate and heavy metals such as lead, mercury and arsenic. The investigation by the Clean Label Project found cats could be exposed to these substances throughout their lives because they often eat the same food every day. […]
# Die legendariese Suid-Afrikaanse musikant Babsy Mlangeni, is op die ouderdom van 83 oorlede. Mlangeni, wat as kind reeds blind was, het vir meer as vyf dekades as gevierde sanger, liedjieskrywer, komponis en kitaarspeler opgetree. Die Gautengse LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, het Mlangeni se dood as ‘n groot verlies […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die arrestasie van drie voormalige Knysna munisipale amptenare weens beweerde korrupsie wat met ‘n sekuriteitskontrak verband hou, is ‘n stap in die rigting van groter aanspreeklikheid. Die voormalige burgemeester Thando Matika, die waarnemende munisipale bestuurder Boy Ngubo en die waarnemende hoof- finansiële beampte Busisiwe Lubelwana is in hegtenis geneem. Danie […]
# Nepal beplan om die watervlakke van vier hoëvlak gletsermere te verlaag ná ‘n onlangse ramp waarin meer as een-duisend-400 mense dood is en meer as vyf-duisend steeds vermis word. Die mere Thulagi, Lower Barun, Lumding Tsho en Hongu Two word as van Nepal se gevaarlikste beskou. Die projek van 50-miljoen-dollar sal van beheerde dreinering […]
# Nepal is planning to lower the water levels of four high-altitude glacial lakes after a recent disaster that killed more than one-thousand-400 people and left more than five-thousand missing. Lakes Thulagi, Lower Barun, Lumding Tsho and Hongu Two are considered among Nepal’s most dangerous. The 50-million-dollar project will use controlled drainage to reduce the […]
# Soccer: Manchester City have lodged an appeal against an independent commission’s finding that the club breached Premier League financial rules. The commission found City guilty of serious financial breaches over nine seasons, from 2009 to 2018, including using “sham” commercial contracts and misstating accounts. The Premier League says the club also breached its duty […]
# Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, sal na verwagting vra vir uitstel van sy dissiplinêre verhoor wat vir Maandag geskeduleer is. Sy regsverteenwoordigers voer aan hy kan nie voortgaan terwyl hy in aanhouding by die Kgosi Mampuru-korrektiewe sentrum is nie. Die dissiplinêre verrigtinge hou verband met bewerings van die Madlanga-kommissie, insluitend die beweerde […]