Skip to content

Battle Boards se nasionale aanlyn skaaktoernooi is ’n reusesukses [KLANK]

# Die Alexforbes Battle Boards nasionale aanlyn skaaktoernooi was ʼn reusesukses met Curro Durbanville Hoërskool in die Wes-Kaap wat as nasionale kampioene gekroon is. Sestien skole het vanjaar na die nasionale ronde deurgedring met 224 aanlyn kragmetings die laaste naweek. Paarl Boys High in die Wes-Kaap was tweede en Queens College Boys High School in die Oos-Kaap derde. Alexforbes se toernooi-direkteur, Duitser Bosman, sê die geleentheid het weereens die sportmanskap van die land se beste jong skaakspelers beklemtoon:

ENG DuitseronAlexforbes