Skip to content

Afrika Reis-indaba 2025 beklemtoon vasteland se onbeperkte toerismepotensiaal [KLANK]

# Die Afrika Reis-indaba 2025 het by die Inkosi Albert Luthuli-konferensiesentrum in Durban afgeskop. Die vier-daagse geleentheid bied meer as een-duisend-300 uitstallers van 27 Afrikalande en meer as een-duisend-200 internasionale kopers. Die indaba val saam met die tweede G-20 Toerisme-werkgroepvergadering. Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, beklemtoon die tema, Unlimited Africa, bevorder toerismepotensiaal, strategiese vennootskappe en stel Afrika se toerisme-aanbiedinge ten toon:

ENG-DeLilleOnIndaba