Skip to content

AfriForum waarsku grondeienaars om vir strawwe winterveldbrandseisoen voor te berei [KLANK]

# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei en moontlike El Niño-toestande kan die gevaar van vinnig-verspreidende veldbrande in die komende maande verhoog:

AFR CooksOnWildfireSeason