# AECI het ‘n Toekomsleiers-Uitdagingsprogram bekend gestel. Dit is ‘n baanbrekers, jeugleierskap program, met ‘n opvoedkundige film vervaardig deur Coal Stove Pictures. Die fliek word Vrydag in Rosebank bekend gestel. Die inisiatief is daarop gemik om die Suid-Afrikaanse jeug tot etiese leierskap te inspireer. Die program sluit vertonings by teaters en skole in, gevolg deur ‘n leierskapsuitdaging. Deelnemers sal betrek word by gemeenskapsimpakprojekte en die beste bydraers sal mentorskap, beurse en opleidingsgeleenthede ontvang.
AECI stel ‘n toekomsleiers-uitdaging bekend om die jeug te inspireer