Skip to content

Aardedag: Deense dorp beskerm vlermuise met infrarooi LED‑straatligte

# LED-straatligte is langs ‘n vlermuis-deurgang in Gladsaxe, Denemarke, ingestel om onnatuurlike beligting te verminder, sodat sewe vlermuis-spesies snags vrylik kan beweeg. Navorsing bevestig rooi lig ontwrig nie vlermuis-bedrywighede soos wit of groen lig nie, en handhaaf hul voeding- en bewegingspatrone. Die beligting-ontwerper, Philip Jelvard van Light Bureau sê die kleur kan as ‘n sein en ‘n hulpmiddel werk, om verbygangers bewus te maak dit is ‘n spesiale natuurgebied wat die munisipaliteit wil beskerm en bewaar.