Skip to content

Minister Steenhuisen sê regering verseker bek-en-klouseer-beheermaatreëls ontwrig handel nie onnodig [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika behou belangrike vee-uitvoermarkte odanks die bek-en-klouseer-uitbreking. Die land het sedert Februarie 13,5-miljoen dosisse entstof bekom en byna 4,4-miljoen diere ingeënt. Steenhuisen sê die regering dra die koste van die inentingsveldtog om die uitwerking op boere te verminder. Hy sê handelsgesprekke gaan voort om seker te maak markte bly oop vir Suid-Afrikaanse produkte en vertroue in dieregesondheidstelsels ly nie skade nie:

ENG SteenhuisenOnNewMarkets