Skip to content

SA Weerdiens waarsku oor uiterste weerstoestande nadat Ceres rekordreënval aanteken [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê Ceres in die Wes-Kaap het tydens ‘n hewige storm tussen 10 en 12 Mei sy hoogste reënval in ‘n tydperk van 24-uur aangeteken sedert rekords in 1955 begin het. Die gebied het dié maand reeds meer as 500-millimeter reën gekry, ver bo die langtermyn-gemiddeld van 80-millimeter. Hannelee Doubell van die Weerdiens sê die gebeurtenis is uiters skaars en kan ‘n eenmalige reënval in 200-jaar wees:

ENG DoubellOnRainfall